Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Country Manor

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 R2 640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Country Manor skuil op die plaas Voorbedacht, geleë in die Kangovallei aan die voet van die wêreldbekende Swartbergbergpas. Die buitengewone uitsigte oor die Swartberge vanaf die stoep van die oorspronklike plaashuis het ons genoop om 'n venue te skep waar meer mense kon deel in die rustigheid en kalmte van hierdie pragtige vallei.

Swartberg County Manor bied 23 gerieflike en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Historiese Huis het vier betowerende kamers wat uitkyk oor 'n vyeboord. Die Hoofhuis bied 11 stylvolle kamers met asemrowende panoramiese berguitsigte vanuit die oop sitkamer. Nog nege kamers is in ware Karoo-styl kamers geleë, met 'n dromerige wittebroodsuite om alles te kroon.

The Manor bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel wat ook braai, wat die ware Suid-Afrikaanse ervaring bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Swartberg Country Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14eec3b1071e1f09154abfb8b69df67fea0cedb9085de73f93bcd8e3e76c9f97cc734921a55dd95ff5519a049f7c30e26c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 640 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Voorbedacht Matjiesrivier 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.392519818218 22.061426639557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang