Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Stephan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, skoon, vriendelik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda S
1 nag
5.0
Apr 2024

Goeie kommunikasie van beide die webtuiste en Swartberg Gastehuis se gasheer. Baie netjies, gemaklik, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Was vir besigheid daar mar het baie lekker gebly by die akkommodasie. Baie gebly. Was skoon en netjies. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker en gerieflik. Ons het baie lekker gebly die naweek. Die verblyf is meer as voldoende en gerieflik vir 'n naweek weg om soos ons 'n troue by te woon by Die Woud. Die ligging is ook op die rand van die dorp, dus lekker stil, maar steeds stapafstand van waar jy wil wees. Die geriewe is netjies en gerieflik om te gebruik, asook min moeite en fieterjasies om in te boek. Ons sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tedré V
1 nag
4.6
Apr 2024

Lieflike verblyf. Vir die een nag baie lekker gebly. Julle self-inklok sisteem werk uitstekend en is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Irene W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Klein oase in Caledon. Alles was puik. Sal dit definitief aanbeveel vir vriende!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fouche L
Kort verblyf
3.0
Aug 2024

Nie aan die verwagting voldoen nie. Plek is skoon en netjies - geen fout daarmee nie. Daar is 'n fyn lyn tussen koste effektief wees en 'n suinig voorkoms. (plastiese teelepels, een sakkie suiker per koppie, geen beker om ketel vol te maak ens!). Geen kontak met enige personeel/bestuur/werknemer nie (net 'n WhatsApp boodskap). Daar is beter verblyf in Caledon beskikbaar teen dieselfde prys.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Leslie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Tranquil, peaceful and relaxing. Johan and Joy, thank you for the lovely stay. Love the hot and cold pools for relaxation. I only have 1 suggestion. Please keep wood on your premises for the wood-fired hot tub which I will gladly buy from you. It makes life slightly easier. I can only recommend unit 8, the self-catering unit, as this was our stay, but I'm pretty sure the other units are just as lovely and well-maintained. Love the fact that you have ample water pressure in the shower. Keep up the good work! Will see you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wow, the place was very clean. Everything was perfect. We enjoyed the Jacuzzi, the most we stayed in the Jacuzzi was for 3 hours. I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet T
1 nag
4.6
Sep 2023

Gerieflike oornagplek wat netjies en skoon is. Alles hier is netjies georganiseer, van die sleutel in die kassie tot by 'n parkeerplek. Geen probleme; kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24790c91fe0d6a44acaee377228e3dedfcb9209ee3e5a13cf27cb1c9e0347867e7b27c62e606fdd389e1710a7867c7ba96f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 50 Meul Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.231002380059 19.435804804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang