Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Pass Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Petronel F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Asemrowende omgewing, gerieflike en ruim verblyf en heerlike kos. Ons het heerlik tussen die Swartberge gewoon. Die eenheid is ruim en gerieflik en die beddens slaap lekker. Die opsie om binne of buite te braai is ook lekker. Die grasperk en spasie rondom die huis was net wat die kinders nodig gehad het na 'n dag in die kar. Boonop was die kos wat ons bestel het uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Word een met natuur. Dit was baie lekker en so stil mens word een met die natuur daar. Lekker met die restaurant op die perseel en dit maak 16H00 toe, dan is dit doodstil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid B
1 nag
5.0
Des 2023

Asemrowende uitsig, lekkerste kos, vriendelikste mense en gerieflikste huisie! Dit was ongelooflik! Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Rustig en mooi. Lekker gebly, pragtige uitsig. Dankie aan JD wat ons gehelp het en lekker laat lag het! Dankie ook aan JJ en Mary.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik D
Kort verblyf
3.6
Mrt 2024

Lekker, rustig, stil. Die akkommodasie was baie goed, die uitsig was baie mooi. Jammer dat die spyskaart verklein is en nie al die disse gehad het nie. Sal weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Chane S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfek! Wow! Wat 'n plek! Ons was mal oor die plekkie! Rustig en stil en perfek. Die ingeboude braai het lekker gewerk. Ek kan dit regtig aanbeveel vir enige iemand! Al waaroor ons spyt is, is dat ons nie langer kon bly en vir die kat kon saamvat huistoe nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Culien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Hoogsaanbeveel vir enige iemand. Sprokiesmooi omgewing, verblyf is baie netjies met alles wat jy benodig. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Very comfortable. What a pleasant surprise! The unit was charming and well-equipped. The beds were wonderful and the bedding is good quality. What I loved most was the absolute quiet at night with the amazing stars. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mswOfe2fJIOiFTmkqBz49fYmuOchumqKhog2PowZtTjBUZgl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang