Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Street Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 298

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 47 resensies vir Swartberg Street Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Levona L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Levona L

Ongelooflik.

Baie lekker geslaap en ligging goed.

Sarel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Skoon en netjies met alles wat ons verwag het.

Die ontvangs was baie goed en die diens uitstekend. Die bespreekte ete was van hoë gehalte.

Helmien E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien E

Ruim, netjiese huis.

Huis was gerieflik en skoon. Sal rakkies in stort waardeer vir 'n volgende keer.

Anna P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anna P

Sal graag weer daar bly.

Lekker gebly. Heerlike stoep vir buite sit.

Marileen R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marileen R

Gerieflik vir 'n oornagstop.

Veilige parkering wanneer fietse op motor is.

Elzette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elzette S

Oorgebly op pad Kaap toe.

Kan doen om op te gradeer. Die plafon is lus om te groet. Ander se hare in die bad. Bed se vere maak dit moeilik om lekker te slaap.

Ian J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ian J

Convenient stayover on the way back to the city.

Pleasant option at short notice.

Truia K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Truia K

Teleurstellend

Kombuis en sitkamer was netjies. Slaapgeriewwe kan wel opgradeer word. Dit is verouderd. Matrasse, kussings en beddegoed moet vervang word. Badkamer moet volledig herstel word. (Stortkrane so verweer dat warm en koud verwarrend is.) Stort is nie geskik vir bejaardes (geen stortmatjies binne gladde stortvloer). Plafon in badkamer is 'n gesondheidsrisiko (Muf) en is slegs half vervang.

Nigel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel D

Baie lekker gekuier.

Fantasiese tyd gehad.

Bertie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

Very comfortable and safe.

Nice place to stay, very quiet, had a good night sleep ready for the next day travel.

Lizel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Baie lekker.

Dit het aan al ons behoeftes voldoen.

Hendrina M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

Baie aangenaam.

Gawe ontvangs, gerieflik gebly, baie dankie!

Hugo R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R

Pragtige plek.

Vriendelik ontvang. Netjies en skoon. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Aangenaam.

Onaangename reuk in kombuis.

Danie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Ons het na 'n lang warm reis in 'n koel eenheid oornag en rustig geslaap en uitgerus vir die volgende reis.

Die stort hokkie kort egter rakkies.

John C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John C

Dit doen wat dit veronderstel is om te doen.

Skoon oornagplek teen redelike prys.

Denzille R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzille R

Ontvangs goed en gasvry.

Gastehuis was goed geleë, naby winkels en naby Vloedmuseum.

Andy A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andy A

Pleasant and convenient.

Gas stove would be worth investing in, especially during the extensive loadshedding times.

Patrick R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick R

Verblyf was gemaklik en aangenaam.

Sien sterre.

Hennie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie lekker.

Gerieflike oorslaap op pad Kaap toe. Sal dit aanbeveel.

Marietjie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V

We were a bit disappointed.

Swartberg Street Guest House is not a guest house, it is only small self-catering units. We were under the impression we booked into a guest house. It was cold and the unit was also very cold and there was only one old blanket. Also a lot of squeaking of a door in the next door unit. Every time the people got out of bed to go to the loo they woke us. You could hear the bed squeaking and the bathroom door. Did not have a good night's rest. We thought breakfast was included but had to pay extra and had to go to the Guesthouse across the street. Was a bit confusing.

Johan R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Ons het heerlik oornag.

Die diens was wonderlik. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ons het ons motors agter elektriese heining kon parkeer, omdat dit vol bagasie was. Ek sal verseker weer daar gaan bly.

V M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
V M

Ons het troue gehad op Matjiesfontein.

Die gastehuis het ons aangenaam verras! Baie netjies plekkie met baie vriendelike ontvangs.

Leoni C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C

Gemaklike, gerieflike verblyf.

Lekker ruim huis met 3 slaapkamers. Ons klein hondjie was baie welkom. Lekker ontbyt.

Laura C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C

Baie tevrede.

Ons is baie tevrede, het lekker gebly.

Lionel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V

Neat, spacious and excellent value for money.

Receptionist was friendly and very helpful. Secure parking was provided for our trailer with 24-hour camera surveillance. Accommodation was spacious and very comfortable.

Ludwig S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S

Aangenaam.

Baie lekker oorgebly. Sal beslis weer soontoe gaan.

Johan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Was al voorheen hier, aangename verblyf.

Uitstekende waarde vir geld.

Noma L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noma L

It is a nice place.

Quiet and safe place. Laingsburg is a small town with not much shops and no pharmacy.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hennie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie V

Teleurstellend.

Jammer, maar die algehele netheid van selfsorg-eenheid nie op standaard nie.

Erika S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Heerlike, netjiese verblyf.

Baie lekker in die netjiese plekkie gebly. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Lydia K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Rustige, ten volle toegeruste plek.

Alles baie netjies, ten volle toegerus. Dubbelbed se matras nogal hard.

Liza C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Netjies, ruim en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is groot en het alles wat ons benodig het. Die gasheer, Jakob, was vriendelik and baie behulpsaam. Sal graag weer daar oorbly.

Andrea D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Rustig en lekker.

Was baie lekker en baie vriendelik verwelkom.

Joretha V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

Waarde vir geld! Sien jul definitief weer in 2019!

Vriendelike gasheer, netjies, ruim, skoon huis. Alles wat nodig is, is daar! Sien jul volgende jaar definitief weer!

Esmarie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie H

Baie gerieflik en netjies.

Gerieflik, netjies, stil buurt, ruim leefarea en kombuisgeriewe.

Steph D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steph D

Baie gerieflik.

Gerieflike woonstel met groot slaapkamer vir drie persone asook sitkamer en kombuis in stil area.

Jordan P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jordan P

Goeie oornagverblyf.

Woning was skoon en netjies. Rustige area. Die veiligheidshek by die kombuis kan nie gesluit word nie. Dis 'n risiko. Oor die algemeen vertoon die buurt veilig.

Lorraine V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Baie lekker ruim, rustig en stil, goed ingerig.

Baie gerieflike oornagstop op pad Kaapstad toe.

Petro S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Gerieflike bekostigbare akkommodasie.

Baie goeie hulpvaardige ontvangs. Tenspyte van 'n dubbelbespreking, was dit baie gou uitsorteer. Ons het in die Golf View huis tuisgegaan wat nie braaigeriewe het nie, maar die personeel het dadelik 'n braaidrom gebring. Hierdie is werklik 'n baie ruim gerieflike huis. Al wat ons gemis het in die kombuis, was 'n rasper en pan.

Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Skoon, netjies en rustig.

Ons het die plek maklik gevind. Die kantoor was oorkant die straat, aanvanklik bietjie verwarrens. Skoon netjies en lekker gebly. Parkering nie weg van straat nie, maar nie gevoel gehad van onveiligheid nie.

Coenie N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie N

Goeie waarde vir geld.

Gerieflike groot eenheid. Parkering gerieflik. Hier en daar bietjie stof. Dienste van veiligheidswag gedurende die nag sorg vir gerusstellende nagrus. Sou aanbeveel dat poeiermelk met vars melk vervang word en dat daar rakkies in die badkamer aangebring word waarop mens iets kan neersit.

Anita O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Baie gerieflik en mense is gasvry en hulpvaardig, sal weer hier bly!

Dit was ons tweede keer hier. Baie lekker gebly, gerieflik, mooi, skoon. Mense baie hulpvaardig en vriendelik! Sal ten volle aanbeveel!

Jeanette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Die gerieflike, rustige gemak is presies wat ons nodig gehad het.

Baie netjiese plek met meer as wat nodig is vir net oorslaap. Rustige dorp en omgewing met vriendelike, behulpsame mense. Sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie, ons het lekke geslaap.

Wilna V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna V

Die direkte bure was raserig.

Die eenheid waarin ons oorgebly het, is so gebou dat daar twee deure in die gang gesluit word om drie eenhede te vorm. Die mense wat in die ander eenhede oorgebly het, was raserig. Parkering is oop en volgens ons tog nie so veilig nie. Ontbyt was baie lekker.

Jan C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Uitstaande gastehuis!

Lekker ontspan en uitgerus.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Zwartberg Straat, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZmQwM2EyLTVlNzYtNDM0Mi05ZjYxLWYyMzk5ZjM0Y2U2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 32 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.194380680245 20.858476012945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang