Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Street Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Levona L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Ongelooflik. Baie lekker geslaap en ligging goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Skoon en netjies met alles wat ons verwag het. Die ontvangs was baie goed en die diens uitstekend. Die bespreekte ete was van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Ruim, netjiese huis. Huis was gerieflik en skoon. Sal rakkies in stort waardeer vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anna P
1 nag
4.2
Jan 2024

Sal graag weer daar bly. Lekker gebly. Heerlike stoep vir buite sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marileen R
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Gerieflik vir 'n oornagstop. Veilige parkering wanneer fietse op motor is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette S
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2023

Oorgebly op pad Kaap toe. Kan doen om op te gradeer. Die plafon is lus om te groet. Ander se hare in die bad. Bed se vere maak dit moeilik om lekker te slaap.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ian J
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2023

Convenient stayover on the way back to the city. Pleasant option at short notice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Truia K
1 nag Gesin met tieners
2.4
Apr 2023

Teleurstellend Kombuis en sitkamer was netjies. Slaapgeriewwe kan wel opgradeer word. Dit is verouderd. Matrasse, kussings en beddegoed moet vervang word. Badkamer moet volledig herstel word. (Stortkrane so verweer dat warm en koud verwarrend is.) Stort is nie geskik vir bejaardes (geen stortmatjies binne gladde stortvloer). Plafon in badkamer is 'n gesondheidsrisiko (Muf) en is slegs half vervang.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Nigel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker gekuier. Fantasiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Very comfortable and safe. Nice place to stay, very quiet, had a good night sleep ready for the next day travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 300

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Zwartberg Straat, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZmQwM2EyLTVlNzYtNDM0Mi05ZjYxLWYyMzk5ZjM0Y2U2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 32 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.194380680245 20.858476012945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang