Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartbessie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld en puik geleë. Baie lekker om hier te oornag, naby restaurante en winkels. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld en vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en heerlik. Ons het, dankie. Het reeds aan die gasheer gemeld wat ons gedoen het en verwag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons was verwelkom en gewys waar alles is. Baie tevrede met die diens. Regtig die ekstra myl geloop om vir ons die sleutels voor inklok tyd te gee. Ons het lekker geslaap by Swartbessie. Ons sal hulle beslis weer gebruik as ons die kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Pleasant. Perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Was nice staying there. Place was clean, and shops are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Moses L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld. Excellent service. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loftus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beste vriendelike diens! Ons was vriendelik ontvang en die geriewe was puik! Ons sal dit weer gebruik, en beveel dit aan! Die ligging is sentraal, en naby aan die hoofroetes! Welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Was baie lekker en netjies. Alles was goed en netjies. Voorsiening is gemaak vir kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Skoon netjies en vriendelik. Enigste klagte is dat die waaier wat ek voor af gevra het nie in die kamer was nie. Ons het laat terug gekom en kon nie toe gaan vra vir die waaier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNWRmMTJhLTg5NWItNDAzOS04Yzg2LWNhOWFiODFjZmI0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 5 Wildebees Street Rant-en-Dal 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.07913 27.77826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang