Swartbessie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en puik geleë.
Danie B - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en vriendelike mense.
Johan K - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Lizelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sune D - Sep 2024
Algehele gradering
Gereis vir Afrikaans in die Wolke fees.
Jillian W - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant.
John D - Apr 2024
Algehele gradering
Was nice staying there.
Moses L - Aug 2023
Algehele gradering
Value for money.
Loftus B - Mei 2023
Algehele gradering
Beste vriendelike diens!
Pieter B - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies.
Magda P - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon netjies en vriendelik.
Boitshoko K - Okt 2022
Algehele gradering
The owner was so welcoming and friendly.
Jaques F - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en gesellig.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien jul gou weer
Groete
Billy A - Feb 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien jul gou weer. Groete
Vicky V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien jul gou weer.
Danel C - Mei 2022
Algehele gradering
Great.
Dudu M - Des 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay at Swartbessie.
Hermie P - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, maar...
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien jul gou weer. Ons het WiFi fasiliteite nou. Groete
Zander F - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Elizna P - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.
Rosie E - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.
Louis P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie still en ruste vol gewees.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.
Rosie E - Sep 2019
Algehele gradering
Veilig.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.
Noma N - Mrt 2019
Algehele gradering
The place is splendid, I could recommend it to anyone of any rank. The owners are so welcoming. I enjoyed the lapa and the swimming pool.
Swartbessie se terugvoer
Thanks a lot for the review. We are glad you enjoyed the stay.
Linda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Outstanding.
Swartbessie se terugvoer
Thank you so much. We hope we see you soon again.
Jackie F - Jun 2019
Algehele gradering
Very impressed with the service and cleanliness.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie beïndruk met die diens en skoon plek.
'n Gawe gasvrou bestuur Swartbessie. Verblyf is absoluut ideaal vir 1 tot 2 nagte se oornagverblyf. Skoon en redelike prys.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Swartbessie se terugvoer
Thank you for the rating. Hope that you visit soon again.
Paul V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, al die fasiliteite wat 'n mens benodig is beskikbaar.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Sonja O - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, privaat en Lekker geslaap.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.
Roux N - Jan 2019
Algehele gradering
Neat, clean, peacefull and value for money.
Swartbessie se terugvoer
Thank you so much. We hope to see you soon again,
Hester D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Elize K - Mrt 2018
Algehele gradering
Satisfied
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul weer.
Lindy M - Nov 2018
Algehele gradering
It was a pleasure being back at this guesthouse.
Johanna O - Sep 2018
Algehele gradering
Het probleem met swart miere in kamer gehad.
Swartbessie se terugvoer
Goeiedag Cyrus
Dankie vir die resensie.
Ons het klaar die mier probleem opgeklaar en het nie van te vore mier probleme gehaad nie. Baie jammer vir die ongerief, maar ons het dit dadelik uitgesorteer. Dink dit was oor die min reën.
Ons is op die oomblik besig om te kyk om 'n TV in die eeheid in te sit vir ons gaste en dit is hoekom ons op ons blad duidlik stipuleer ons het ongelukkig nie TV fasiliteite nie.
Groete
Paula B - Nov 2018
Algehele gradering
Stil en rustige slaapplek.
Lees meerNettie V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie privaat en gesellig.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien jul weer.
Herman V - Feb 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Swartbessie se terugvoer
Thanks a lot for the review.
We hope to see you soon again.
Swartbessie
Hilton P - Jul 2018
Algehele gradering
Okay.
Ayanda N - Mrt 2018
Algehele gradering
It is an excellent place for accommodation.
Swartbessie se terugvoer
Thank you so much, Ayanda.
Liezl V - Jan 2018
Algehele gradering
Very friendly owners, very peaceful night's rest at Swartbessie.
Swartbessie se terugvoer
Thank you. Appreciate the review.
Kobus D - Aug 2018
Algehele gradering
Verblyf en gasvryheid tops.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Hoop jul kom kuier gou weer.
Anne-marie J - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en rustige slaapplek
Swartbessie se terugvoer
Dankie baie. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Lindy M - Des 2017
Algehele gradering
It's a wonderful relaxing guesthouse.
Swartbessie se terugvoer
Thanks a lot, Lindy.
Nandi J - Des 2017
Algehele gradering
Dit wat baie netjies en gerieflik ingerig.
Swartbessie se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer. Voorspoedige nuwe jaar.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang