Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartklip Game

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Onvergeetlik. Heerlik gebly en ons kan Swartklip Game definitief aanbeveel. Baie skoon, netjies en ons was vriendelik en gasvry deur die eienaars ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderful and highly recommended. Such wonderful hosts, lovely comfortable, well-equipped and clean cottage, and a magical setting. Who doesn't want to sit on the stoep with a coffee in the morning watching the springbok, sable, giraffe and others come down to the waterhole for a drink? Highly recommend that you go and stay in this real hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A quiet and enjoyable game farm, close to Stilbaai. Beautiful spot, with partially covered patio overlooking the front of the reserve. We were entertained by springbok, impalas, giraffes, zebras, sable antelope, and nyala coming to drink at the waterhole and graze, and by guinea fowl families coming to steal the giraffe's food from the raised feeding tray. Our hosts were friendly and welcoming. They drove us around the farm the next morning, finding eland and waterbuck for us and telling us about the vegetation and the wildlife. We stayed in the 200-year-old, restored, and now well-equipped farmhouse, and had a comfortable and quiet night. Our hosts kindly provided the firewood for the braai. This is a wonderful place for a peaceful stay close to Stilbaai, for game- and bird-watching.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely amazing. So relaxing. Loved waking up to see all the game around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Sien bo. Baie oulike huisie: dis wel baie klein, maar 'n aangename ervaring vir 'n vinnige wegbreek. Heerlike koffie, beskuit, hout, blits en ys, en selfs melk was voorsien. Baie gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Really enjoyed the stay and game drive. Most enjoyable and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Mooi ligging met hope potensiaal. Dankie ook vir die interessante wildrit! Rustige eenheid met mooi uitsig en heerlike braai. Ongelukkig onvoldoende kombuisware en nie orals ewe skoon nie. Die geyser het ook verskeie kere opgehou werk en koue water in die winter is nie aangenaam nie!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Alles wat mens benodig gehad het, was beskikbaar in die eenheid. Alles was baie skoon en netjies, en daar was bederfies uitgesit vir ons wat baie waardeer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Peaceful. The silence was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

By verre meer as wat jy verwag. Om van oggend tot aand wild reg voor jou stoep te sien is ongelooflik. Dis 'n wildsplaas met iets unieks.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R305, Swartklip Wildsplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab62909123a3781b4656b07cf6c6e45455f1afa949853e3196f79a7659d3dd4114afe7dc03c23517199e48b26dc5683c40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R305 Swartklip Game Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.220265194456 21.402977997263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang