Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartkop Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Martin S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Awesome. Communication not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Loved it, will definitely revisit in the future. The location of the cottage is awesome and very well furnished. All needs are well catered for. Unfortunately, due to the rains, the roads became very bad and without a 4x4 they would not be drivable. Thanks to the hosts who came to our aid and got us in and out. No cell or data signal may be a safety concern should an emergency occur. The web page needs to be more transparent regarding the access roads, electricity, and hot water systems so clients know what to expect. Still a fantastic place to visit if you want to get off the grid and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Matilda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

'n Plek om jou siel te herlaai. Wat 'n belewenis was dit nie gewees nie. Ons het heerlik gerus, afgeskakel, en net die natuur, voëls en rivier geniet! Ons het wel sommer die eerste aand 'n hele paar besoekers gehad, van beeste wat wei na spinnekoppe, slange en selfs 'n voëltjie wat nie genoeg van sy eie refleksie in ons karspieëltjie kon kry nie. Gustav was vriendelik en baie behulpsaam! Volgende keer maak ons seker ons bring ons hondediere saam wat vir seker sal help om die slange weg te jaag en sal seker maak ons bring repellent saam vir die spinnekoppe!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paula S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2024

Tranquil. We loved the location. So peaceful and close enough to where we needed to be for the Oxpecker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Herlaai jou batterye sonder elektronika. Basiese huisie sonder enige luukshede. As jy hou van gerief is hierdie dalk nie jou ideale plekkie nie. Daar is wel alles wat mens nodig het om gemaklik te bly. Die donkie het baie goed gewerk. Neem so tussen 30min tot 1h vir lekker kookwarm water. Die grondpad na die huisie is nogal sleg. Geen selfoon opvangs, maar dit was deel van hoekom ons die plekkie gekies het. Ons het besoek gekry van die groen bosslang, maar kon dit terugskuif bos toe. Dit neem sowat 40min om by die groter besienswaardighede van die drakensberge uit te kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Morne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Relaxing stay in beautiful surroundings. A great relaxing stay, with poor cell phone reception, which is my kind of get away. Beautiful bird life and mesmerizing river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Baie rustig in die natuur. Om te gaan rus en net afhanklik te wees van gas, battery ligte en 'n donkie vir warm water. Geen niks naby om vinnig te gaan koop of goed wat n mens se aandag kan onderbreek. Die rivier is so kalmerend en die view van die rivier en al die voels is pragtig. As 'n mens in die natuur wil wees sonder enige tegnologie of luxuries is die plek regtig rustig vir 'n mens se siel. Ja daar is spinnekoppe en snaakse goggas, maar dit is deel van die natuur.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luke L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Brilliant. Clean. Fun. Nerissa is a great friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Goeie ligging Het die plaas baie geniet. Ek en my dogtertjie het lekker in die rivier geswem. Honde was gedaan na die lekker naweek op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Fantastic peaceful time with the family. Such a stunning location. Beautiful view. Peaceful. Hot water donkey so much fun. Dogs enjoyed the stay too. Solar lights worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartkop Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyMDU1Y2MyLTVlMDItNDRkNi04ZGU5LWZkNzdmMmM1MzEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Swartkop Farm Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.690186111111 29.581075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang