Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Caroline

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Sweet Caroline
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Xela C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xela C

Sweet Caroline, het ons so welkom laat voel in Klerksdorp.

Ons was hartlik ontvang en het sommer dadelik 'n lekker gevoel gehad oor ons kort kuier in Klerksdorp. Die kamer was netjies, en gesellig. Daar was self 'n lekkertjie op ons bed om ons nog meer welkom te laat voel. Ons het heerlik gebly in Sweet Caroline. En ek sal weer daar bly, as ek weer in Klerksdorp is.

Chere C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chere C

Skoon en veilige plekkie.

Baie lekker gebly, die plekkie was skoon en netjies. Veilige parkeerplek vir jou voertuig. En my hondjie was welkom gemaak. Dankie.

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lewis-straat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ecb391dbb58659c46acf520655ca5f5c442e38442f1dfcef1ceb4351d7c91a90e7df06e1d34e30f59910d98d844f8817eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 5 Lewis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.828717284565 26.67339482943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang