Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Caroline

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sweet Caroline
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Xela C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xela C

Sweet Caroline, het ons so welkom laat voel in Klerksdorp.

Ons was hartlik ontvang en het sommer dadelik 'n lekker gevoel gehad oor ons kort kuier in Klerksdorp. Die kamer was netjies, en gesellig. Daar was self 'n lekkertjie op ons bed om ons nog meer welkom te laat voel. Ons het heerlik gebly in Sweet Caroline. En ek sal weer daar bly, as ek weer in Klerksdorp is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lewis-straat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ecb391dbb58659c46acf520655ca5f5c442e38442f1dfcef1ceb4351d7c91a90e7df06e1d34e30f59910d98d844f8817eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 5 Lewis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.828717284565 26.67339482943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem