Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marianka B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig. Die ligging is baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Gerieflik, netjies, goed geleë. Verblyf geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Goed geleë in Harstwater. Baie vriendelike ontvangs. Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Voldoen 100% aan oornagbehoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Comfort D
1 nag
4.6
Mei 2024

A very quiet place and to relax. It's a very good place close to towns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thea C
1 nag Gesin met tieners
3.0
Mei 2024

Veilig. Het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Ek het juis 'n groter kamer bespreek omdat ons 'n hondjie het, en toe kry ons 'n kleiner kamertjie. Beddegoed het na sigarette geruik en daar was nie genoeg borde nie. Ons moes vra vir meer.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sanet
Sweet Dreams
Goeie môre Thea Baie dankie vir jou terugvoer. Ek het bietjie gaan kyk na my e-posse, maar ek sien nêrens 'n spesiale versoek vir 'n groter kamer omdat jy 'n hondjie sou saambring nie. Jy het wel op LekkeSlaap gevra vir die kamer met die dubbel- en twee enkelbeddens, maar julle was net 3 persone en daarom het ek julle in 'n kamer gesit met 'n dubbel- en enkelbed. Ons het glad nie gesien dat julle hier was met 'n hondjie nie, maar wel met fietse? Ons los nie die borde in die kamers nie, want dit word ongelukkig gesteel. Maar ek dink ons was vriendelik en het julle tuis en gemaklik laat voel en daarom is ek dankbaar dat julle die vrymoedigheid gehad het om ons te vra vir die borde. Ek vra om verskoning oor die beddegoed wat nie lekker geruik het nie. Ons probeer ons uiterste bes om die kamers vars en netjies te hou. Ons is baie jammer dat julle verblyf nie aangenaam was nie, ons het hoeveel keer verby julle geloop maar daar is niks vir ons gesê nie? Nou word ons gastehuis sleg gemaak op hierdie platform en ek dink nie julle besef watse groot skade dit aanrig nie. Geseënde week vir julle. Groete Sanet

Mohau S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

It was a pleasant stay. Awesome stay. Enjoyed my stay. Will recommend to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouzan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Gerieflik, skoon, netjies. Die eienaars was wonderlik en het ons so mooi gehelp waar hulle kon. Waarde vir geld. Sal definitief weer daar boek. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Perfek. Hulle het aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shuping Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

No regret and room setup was to my style. It was indeed perfect and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mg V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Heerlike oornagplek, lekker gebly. Gasvrye gasheer en gasvrou. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8524ad4ab7dddf223fdd541addccb86c10ce8ac13489b5373d8d74e0bcc4b08f6e34c0a54450e4b21b9506ceb31db096832b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 32 Strydom Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756655754209 24.797617015465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang