Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Sweet Dreams
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marianka B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B

Rustig.

Die ligging is baie goed geleë.

Corlia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Gerieflik, netjies, goed geleë.

Verblyf geniet. Dankie.

Suzette P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Waarde vir geld.

Goed geleë in Harstwater. Baie vriendelike ontvangs. Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Voldoen 100% aan oornagbehoeftes.

Comfort D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Comfort D

A very quiet place and to relax.

It's a very good place close to towns.

Thea C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thea C

Veilig.

Het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Ek het juis 'n groter kamer bespreek omdat ons 'n hondjie het, en toe kry ons 'n kleiner kamertjie. Beddegoed het na sigarette geruik en daar was nie genoeg borde nie. Ons moes vra vir meer.

Sweet Dreams se terugvoer

Goeie môre Thea

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ek het bietjie gaan kyk na my e-posse, maar ek sien nêrens 'n spesiale versoek vir 'n groter kamer omdat jy 'n hondjie sou saambring nie. Jy het wel op LekkeSlaap gevra vir die kamer met die dubbel- en twee enkelbeddens, maar julle was net 3 persone en daarom het ek julle in 'n kamer gesit met 'n dubbel- en enkelbed. Ons het glad nie gesien dat julle hier was met 'n hondjie nie, maar wel met fietse?

Ons los nie die borde in die kamers nie, want dit word ongelukkig gesteel. Maar ek dink ons was vriendelik en het julle tuis en gemaklik laat voel en daarom is ek dankbaar dat julle die vrymoedigheid gehad het om ons te vra vir die borde.

Ek vra om verskoning oor die beddegoed wat nie lekker geruik het nie. Ons probeer ons uiterste bes om die kamers vars en netjies te hou.

Ons is baie jammer dat julle verblyf nie aangenaam was nie, ons het hoeveel keer verby julle geloop maar daar is niks vir ons gesê nie? Nou word ons gastehuis sleg gemaak op hierdie platform en ek dink nie julle besef watse groot skade dit aanrig nie.

Geseënde week vir julle.
Groete
Sanet

Sweet Dreams
Mohau S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohau S

It was a pleasant stay.

Awesome stay. Enjoyed my stay. Will recommend to everyone.

Rouzan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouzan B

Gerieflik, skoon, netjies.

Die eienaars was wonderlik en het ons so mooi gehelp waar hulle kon. Waarde vir geld. Sal definitief weer daar boek. Pragtige plek.

Jaco V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Perfek.

Hulle het aan al ons behoeftes voorsien.

Shuping Gert M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shuping Gert M

No regret and room setup was to my style.

It was indeed perfect and spacious.

Mg V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mg V

Heerlike oornagplek, lekker gebly.

Gasvrye gasheer en gasvrou. Lekker gebly.

Daleen R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R

Aangenaam.

Goeie oornagplek. Vriendelike personeel.

Bianca O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca O

Rustig netjies en skoon.

Ons het een nag oornag, badkamer is 'n bietjie klein, ons kon nie die wifi optel nie maar verder was alles baie netjies en skoon. Dit was rustig, die air con het wonders gewerk en sou verkies dat daar water in die yskassie is.

Annora M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annora M

Sort of okay.

Overpriced basic accommodation. No solar lights outside during load shedding, it is pitch dark when you arrive at night which makes it a load shedding nightmare. One oil lamp for light and lamp is broken. Shower head does not work properly. Toilet pipes very noisy. Accommodation is okay and good enough for a short stay but we have paid too much for what we have received.

Keegan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan M

Wonderful.

We had a great stay at sweet dreams guesthouse it was nice and clean.

Jackie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie V

Warm, maar lekker.

Loadshedding was 'n kopseer.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Daniel J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Netjiese verblyf en baie vriendelike diens.

Puik diens en ons was vriendelik verwelkom met ons aankoms. Rustige atmosfeer en goeie waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8524ad4ab7dddf223fdd541addccb86c10ce8ac13489b5373d8d74e0bcc4b08f6e34c0a54450e4b21b9506ceb31db096832b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 32 Strydom Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756655754209 24.797617015465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang