Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sweet Dreams is 'n lieflike gastehuis wat in in Hartswater geleë is en spog met 'n stil en rustige atmosfeer.

Dié gastehuis bied verblyf in 14 knus kamers. Tien van die kamers het 'n dubbelbed en die ander 4 het elk enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is gratis WiFi.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike area wat 'n lapa het. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marianka B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Die ligging is baie goed geleë.
Mei 2024
Corlia S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, netjies, goed geleë. Verblyf geniet. Dankie.
Mei 2024
Suzette P
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Goed geleë in Harstwater. Baie vriendelike ontvangs. Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Voldoen 100% aan oornagbehoeftes.
Jan 2024
Mohau S
Gesin met tieners
5.0
It was a pleasant stay. Awesome stay. Enjoyed my stay. Will recommend to everyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Rouzan B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon, netjies. Die eienaars was wonderlik en het ons so mooi gehelp waar hulle kon. Waarde vir geld. Sal definitief weer daar boek. Pragti...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sweet Dreams het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hartswater Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8524ad4ab7dddf223fdd541addccb86c10ce8ac13489b5373d8d74e0bcc4b08f6e34c0a54450e4b21b9506ceb31db096832b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 32 Strydom Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756655754209 24.797617015465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang