Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westonstraat 12, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sweet Dreams is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Mosselbaai wat naby die strand geleë is. Dit is die ideale opsie vir gesinne of groepe vriende wat naby die kus wil wees.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne word voorsien, maar slegs 1 handdoek word per kamer voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aparte waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan, asook 2 matrasse vir kinders. Daar is 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon met 'n asemrowende see-uitsig en die voorstoep het 'n ingeboude braai. Boonop spog die huis met 'n swembad en 'n vuurput. Veilige parkeerplek is vir 4 voertuie in 'n dubbelmotorhuis en 2 parkeerplekke in die straat beskikbaar. Die huis is naby winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margaret Evelyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Westonstraat 12, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westonstraat 12, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a940602307cbabac4dc59d1941a2bf1dbaaa94264fad0d17ab374a9ba29d5fa3a6cc24b58c5695bbfbe0a2f2a8971a97bbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Weston Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.17305624528 22.125006550545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang