Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westonstraat 12, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sweet Dreams is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Mosselbaai, naby die strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne of groepe vriende wat naby die kus wil wees.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat ook toegerus is met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien; slegs 1 handdoek per kamer word egter voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte waskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en sluit ook twee vloermatrasse vir kinders in. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi-toegang beskikbaar.

Buite kan gaste 'n balkon met asemrowende see-uitsigte en 'n voorstoep met 'n ingeboude braai geniet. Boonop spog die huis met 'n swembad en 'n buitelug-vuurput. Gaste kry veilige parkeerplek vir 4 voertuie, met 'n dubbelmotorhuis en 2 straatparkeerplekke. Die huis is gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margaret Evelyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Westonstraat 12, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westonstraat 12, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a940602307cbabac4dc59d1941a2bf1dbaaa94264fad0d17ab374a9ba29d5fa3a6cc24b58c5695bbfbe0a2f2a8971a97bbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Weston Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.17305624528 22.125006550545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang