Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ammarah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent accommodation. The host was friendly and accommodating as we requested an earlier check-in time. Provisions were made for loadshedding. The accommodation was clean and comfortable. I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alphonzo T
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lekker oorgeslaap. Ruim. Veilig. Goed toegerus. Stilte en vrede. Baie geniet. Pa en dogter vir een aand oorgeslaap op pad huis toe vanaf die Kaap. Vriendelike ontvangs. Dankbaar. Sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie F
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Nice place to stay in quiet area. Quiet area with secure parking. Very friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Sweet Dreams
It was a pleasure to host you. Thank you.

Hannelie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Wonderlike plek. Die eienaar Heidi was 'n wonderlike gasvrou, sy het ons baie laat tuis voel ek sal haar enige tyd aanbeveel om by sweet dreams te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junior A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Fabulous. Close to amenities and in quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johannes P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Vriendelik, stil en veilig. Was baie vriendelike atmosfeer, tannie het uit haar pad gegaan vir ons en gehelp. Was lekker stil en my seun kon rustig leer vir sy toets vir die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mone V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Wonderlik en rustig. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help met ons laat inklok en om die plek te vind. Baie informatiewe inligtingsblaadjie in die eenheid vir restaurante, ens. in die omtrek. Sweet Dreams is veilig en baie netjies! Gaan binnekort weer besoek. Sterk aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Presies wat ons nodig gehad en baie skoon. Presies waarna ons gesoek het en baie skoon en netjies gewees. Ons sal jul beslis aanbeveel en weer van jul gebruik maak as ons na verblyf in daardie area soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Stil, netjies, veilig en net op die regte plek. Was baie aangenaam, die tannie het ons baie vriendelik gehelp en ek en my seun het gemaklik geslaap en hy kon in stilte studeer vir sy toets die volgende dag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Vriendelik en hulpvaardig. Slaapplek was netjies en baie naby geleë aan waar ons wou wees. Die gasvrou het ons ook vroeg gekontak voor die tyd om seker te maak ons het haar nommer toe ons afry en ook geakkommodeer oor ons vroeg die oggend weer moes vertrek. Baie vriendelike tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heroldstraat 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg85wnAo4xCaMvKKTdiNOv3y7qSEWtuniqND2XYtNvu9UxtXKGx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5 Herold Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.974794383704 18.491551617587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang