Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Sweet Dreams
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ammarah M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammarah M

Excellent accommodation.

The host was friendly and accommodating as we requested an earlier check-in time. Provisions were made for loadshedding. The accommodation was clean and comfortable. I would definitely book again.

Alphonzo T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alphonzo T

Lekker oorgeslaap. Ruim. Veilig. Goed toegerus. Stilte en vrede. Baie geniet.

Pa en dogter vir een aand oorgeslaap op pad huis toe vanaf die Kaap. Vriendelike ontvangs. Dankbaar. Sentraal.

Freddie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie F

Nice place to stay in quiet area.

Quiet area with secure parking. Very friendly and helpful host.

Sweet Dreams se terugvoer

It was a pleasure to host you. Thank you.

Sweet Dreams
Hannelie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Wonderlike plek.

Die eienaar Heidi was 'n wonderlike gasvrou, sy het ons baie laat tuis voel ek sal haar enige tyd aanbeveel om by sweet dreams te bly.

Junior A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Junior A

Fabulous.

Close to amenities and in quiet area.

Johannes P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Vriendelik, stil en veilig.

Was baie vriendelike atmosfeer, tannie het uit haar pad gegaan vir ons en gehelp. Was lekker stil en my seun kon rustig leer vir sy toets vir die volgende dag.

Mone V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mone V

Wonderful and peaceful.

Owner is very friendly and helpful. She went out of their way to assist us with our late check in and to find the location. Very informative information leaflet in the unit for close restaurants etc. Sweet Dreams is safe and very neat! Will visit again in the near future. Highly recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik en rustig.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help met ons laat inklok en om die plek te vind. Baie informatiewe inligtingsblaadjie in die eenheid vir restaurante, ens. in die omtrek. Sweet Dreams is veilig en baie netjies! Gaan binnekort weer besoek. Sterk aan te beveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jaco E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Presies wat ons nodig gehad en baie skoon.

Presies waarna ons gesoek het en baie skoon en netjies gewees. Ons sal jul beslis aanbeveel en weer van jul gebruik maak as ons na verblyf in daardie area soek.

Johannes P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Stil, netjies, veilig en net op die regte plek.

Was baie aangenaam, die tannie het ons baie vriendelik gehelp en ek en my seun het gemaklik geslaap en hy kon in stilte studeer vir sy toets die volgende dag. Baie dankie.

Johannes P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Vriendelik en hulpvaardig.

Slaapplek was netjies en baie naby geleë aan waar ons wou wees. Die gasvrou het ons ook vroeg gekontak voor die tyd om seker te maak ons het haar nommer toe ons afry en ook geakkommodeer oor ons vroeg die oggend weer moes vertrek. Baie vriendelike tannie.

Ian C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C

Very convenient, quiet and safe.

Stayed one night - needed to be close to UCT. Venue was spacious, very neat and clean, very comfortable. Area was quiet and tranquil. Excellent price. The host, Heidi, was most welcoming and helpful. Highly recommended.

Cherie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie S

Baie vriendelik. Ideaal vir Two Oceans!

Ons het oorgebly vir die Two Oceans-naweek, en sal beslis weer gebruik maak van die oornagverblyf. Lekker naby aan die begin, en in 'n stil buurt. Gasheer is baie vriendelik en help graag.

Danae E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danae E

Heidi is the sweetest and everything was perfect when we arrived.

I will highly recommend Sweet Dreams as we had everything we needed. It was great and I will definitely stay at Sweet Dreams again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heidi is die oulikste en alles was perfek met ons aankoms.

Ek sal Sweet Dreams sterk aanbeveel aangesien ons alles gehad het wat ons benodig het. Dit was lekker en ek sal definitief weer by Sweet Dreams bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elmo S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo S

Uitstekend.

Heerlik en verskriklike vriendelike diens.

Trudi B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi B

Kombuis ten volle toegerus, voertuig was veilig, baie sentraal. Sal weer gebruik maak van Sweet Dreams.

Alles in eenheid was skoon en netjies. Miskien net spuitgif in kas aanhou vir vlieë. Geen problem met muskiete nie. Beddegoed was skoon en netjies sowel as die wit handdoeke. Sal ook aanbeveel dat mop en skoppie beskikbaar gestel word. Heidi was baie behulpsaam. Sal weer gebruik maak van hierdie eenheid.

Felicia S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

Great host.

Great stay! Heidi is an amazing host and made us feel right at home. Myself and my partner enjoyed our stay at Sweet Dreams.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie gasheer.

Goeie verblyf. Heidi is 'n fantastiese gasvrou en het ons tuis laat voel. Ek en my maat het ons verblyf by Sweet Dreams baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Berheleen L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berheleen L

Very nice place.

We enjoyed it a lot, thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice plek.

Ons het baie lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nicolien L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolien L

Was lekker.

Veilige parkeerplek. Vriendelike diens.

Danny V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny V

Vriendelik & behulpsaam.

Heidi is vriendelik en behulpsaam. Oulike plekkie vir 2.

Eunice M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M

The place and the service was excellent.

The place was everything we were looking for, neat, quite and spacious. The owner was very friendly and helpful. We enjoyed our stay at Sweet Dreams.

Ruwayda J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda J

Perfek vir oornag.

Vriendelike diens en 'n netjiese plekkie.

Willie E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Regtig lekker rustig en waarde vir geld.

Dit is bekostigbaar, Heidi is 'n gasvrou met 'n goeie hart. Sal beslis weer daar oornag.

Sweet Dreams se terugvoer

Thank you Willem. It was lovely to meet you and all the best to you.

Sweet Dreams
Jacques L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Heerlik gekuier in rustige deel van Kaap.

Ons het goedkoop verblyf gesoek en was baie verbaas oor die vriendelike ontvangs, baie netjiese woonstel met veilige parkering en die mooi area. Hoewel jy naby die woonhuis is het dit ons nooit gepla nie en ook gevoel asof ons dalk pla nie, ons het soggens 5h30 al gery om by sport te wees so dit kon 'n probleem gewees het. Dankie Heidi vir alles. Sulke vriendelikheid is skaars.

Sweet Dreams se terugvoer

Thank you Jacques. I thoroughly enjoyed hosting you.

Sweet Dreams
Angelique V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Convenient location, well priced and clean. Host was excellent.

Convenient location for my purpose, well priced with an excellent host. The studio provided was clean and large with sufficient support for two people. A TV in the room would have been a great help. Admit that I could have requested one on arrival.

Sweet Dreams se terugvoer

Thank you for your review. It is much appreciated. All the best.

Sweet Dreams
Judith V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Baie goeie diens en vriendelike gasvrou.

Heerlik gebly. Lekker privaat. Maklike toegang en skoon en netjies.

Sweet Dreams se terugvoer

Thank you Judith. It was wonderful to meet you. I really enjoyed the chats.

Sweet Dreams
Rucus C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rucus C

Bietjie geraas om 'n mens.

Baie bedruk en besig. Nie vir plattelandse mense nie.

Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heroldstraat 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg85wnAo4xCaMvKKTdiNOv3y7qSEWtuniqND2XYtNvu9UxtXKGx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5 Herold Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.974794383704 18.491551617587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang