Sweet Dreams
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ammarah M - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Alphonzo T - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap. Ruim. Veilig. Goed toegerus. Stilte en vrede. Baie geniet.
Freddie F - Feb 2022
Algehele gradering
Nice place to stay in quiet area.
Sweet Dreams se terugvoer
It was a pleasure to host you. Thank you.
Hannelie L - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Junior A - Jan 2020
Algehele gradering
Fabulous.
Johannes P - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik, stil en veilig.
Mone V - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik en rustig.
Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help met ons laat inklok en om die plek te vind. Baie informatiewe inligtingsblaadjie in die eenheid vir restaurante, ens. in die omtrek. Sweet Dreams is veilig en baie netjies! Gaan binnekort weer besoek. Sterk aan te beveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jaco E - Okt 2019
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad en baie skoon.
Johannes P - Okt 2019
Algehele gradering
Stil, netjies, veilig en net op die regte plek.
Johannes P - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Ian C - Apr 2019
Algehele gradering
Very convenient, quiet and safe.
Cherie S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik. Ideaal vir Two Oceans!
Danae E - Mrt 2019
Algehele gradering
Heidi is the sweetest and everything was perfect when we arrived.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heidi is die oulikste en alles was perfek met ons aankoms.
Ek sal Sweet Dreams sterk aanbeveel aangesien ons alles gehad het wat ons benodig het. Dit was lekker en ek sal definitief weer by Sweet Dreams bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elmo S - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Trudi B - Feb 2019
Algehele gradering
Kombuis ten volle toegerus, voertuig was veilig, baie sentraal. Sal weer gebruik maak van Sweet Dreams.
Felicia S - Jan 2019
Algehele gradering
Great host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie gasheer.
Goeie verblyf. Heidi is 'n fantastiese gasvrou en het ons tuis laat voel. Ek en my maat het ons verblyf by Sweet Dreams baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Berheleen L - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie nice plek.
Ons het baie lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicolien L - Jan 2019
Algehele gradering
Was lekker.
Danny V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik & behulpsaam.
Eunice M - Nov 2018
Algehele gradering
The place and the service was excellent.
Ruwayda J - Nov 2018
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Willie E - Sep 2018
Algehele gradering
Regtig lekker rustig en waarde vir geld.
Sweet Dreams se terugvoer
Thank you Willem. It was lovely to meet you and all the best to you.
Jacques L - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier in rustige deel van Kaap.
Sweet Dreams se terugvoer
Thank you Jacques. I thoroughly enjoyed hosting you.
Angelique V - Sep 2018
Algehele gradering
Convenient location, well priced and clean. Host was excellent.
Sweet Dreams se terugvoer
Thank you for your review. It is much appreciated. All the best.
Judith V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens en vriendelike gasvrou.
Sweet Dreams se terugvoer
Thank you Judith. It was wonderful to meet you. I really enjoyed the chats.
Rucus C - Nov 2018
Algehele gradering
Bietjie geraas om 'n mens.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Heroldstraat 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang