Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Pea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sweet Pea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis in Rhodes. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na rustige vakansieverblyf.

Die kothuis beskik oor 'n solderkamer wat met trappe bereik word. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelmatras in die leefarea. Die badkamer onder het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel langsaan het sitplek vir 4 gaste.

Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en op die berge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ligging

  • Sauerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74d9c7ab472b327215918fa4bbde400c4352ffaa5999714459c9f4c2716acf5b78b61f288f5258f99aff590514dd557c8b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.793812293341 27.96546851272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang