Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Thorn House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arlene & Rodney D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

A great stay in a beautiful house! This is our third visit to Sweet Thorn and this will not be our last. We love the animals that visit the house throughout the day. The house is comfortable and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Sal beslis weer gebruik maak van die huis. Pragtige plek. Puik diens gekry vanaf die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties, rustig en ongelooflik lekker. Was daar vir 7 dae. Rustig in die bos, diere elke dag kom kuier. Atmosfeer rustig en kon ontspan. Was privaat en op ons eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danela N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We had a great bush break. Fantastic! We had a great stay at Sweet Thorn House. The host is great! We had a great stay and enjoyed the stoep area and the animals coming to visit! The kitchen is well equipped and you will have all you will need. The house is an easy walk to the border with the Kruger Park. Thank you so much and we will see you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Sweet Thorn House
Thank you Danela! We are so happy you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again one day.

Heinrich P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitstekend. Baie lekker kerstyd gehad. Huis is goed toegerus. Baie diere kom na die huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyron B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

A slice of heaven. Sweet Thorn House was literally the perfect place for us. Every single need was met, the animals visited the house plenty, and the location made it convenient for us. Thank you for the great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gerieflik, baie netjies, lekker naby die rivier. Ons het heerlik gebly. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n heerlike koel stoep en swembad. Dit is lekker naby aan die rivier. Die huis was mooi skoon en baie gerieflik. Baie diere loop in die omgewing. Sien julle volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Sweet Thorn House
Hello Kobie, thank you for your booking at Sweet Thorn House and your lovely review. We look forward to welcoming you back next year!

Arlene & Rodney D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Peaceful and comfortable! Sweet Thorn House is well-equipped. The addition of an inverter made such a difference. We enjoyed our stay! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Sweet Thorn House
Thank you for your kind review. We are definitely trying to keep up standards. You are always welcome to visit us again.

Theo M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Ongelooflike mooi plek met alles wat jy nodig het. Baie dankie dat ons julle pragtige huis kon gebruik. Die plek was baie netjies en dit het alles gehad wat jy nodig het en meer. Alles het 100% gewerk en al die diere wat kom kuier het was 'n groot plus. Ons was al baie in Marlothpark en julle plek was die beste wat ons nog gehad het. Sal dit beslis weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Absolutely amazing! Sweet Thorn House is a gem and the perfect place to create special memories. We spent the weekend with family and the kids loved it. They were able to see various animals up close. We will definitely stay here again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44673cc34e7e7cdadd20594852be3511f2049249acbeddd1f5997ac0339ad10383afa9331b380bc9a48d39cceb204e7a437a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 3151 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.334058757914 31.802164262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang