Sweetest Apartments
Beskrywing
Hierdie helderkleurige Victoriaanse huis beskik oor oorspronklike Oregon Pine-vloere en hoë plafonne wat 'n luukse gevoel skep. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Die kamer het 'n TV en DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 16 betaal R365.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie helder, moderne ateljeewoonstel bied 'n ruim leefruimte en gerieflike verblyf. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Die kamer het 'n TV en DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 16 betaal R365.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luxury Sea View Apartment is op die eerste verdieping geleë en bied wonderlike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Dié eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Dit lei na die groot sondek met sitplek en 'n sprankelende gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 16 betaal R365.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Barklystraat 6 - 10, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang