Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweethome Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

'n Voël-kyker se paradys in die bosveld. Lekker bosveld nagte in 'n veilige hut. Ruim, grasbedekte tuin met baie koeltebome. Grasdakhutte is tipiese bosveld akkommodasie met groot kamers en al die nodige geriewe. Dan is daar nog die lekker kombuis en groot kuierkamer met jagterstrofee wat die bosveld atmosfeer versterk. Die kombuis self het alles wat jy nodig het met koel- en kookgeriewe. Baie behulpsame gasheer met groot kennis van die bosveld omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sweethome Lodge
Andrew, baie dankie vir die komplimente. Dit was 'n voorreg om jou hier te hê en by jou te leer. Jy is 'n absolute natuurkenner. Sien uit om jou weer hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Sweethome 322KQ Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93f8d9e31fda6c17778121e9e3ef2c46712a701750bfb46a5425828ac57036a94863feb69ec54768f83b32451e7f0dd2d8dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R510 Sweethome 322KQ Farm 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.595753146689 27.255791098781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang