Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweetwater Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lood S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Skoon, prakties, gemaklik en ongelooflik lekker. The amount of detail the host has put in is incredible. We had everything we needed, or might have needed. All beautifully executed and in the right place. I am definitely booking here again in the future. Absolutely lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea C
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Amazing place to relax. My stay took an unexpected turn, but I enjoyed my stay on my own. Very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxné F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantastiese verblyf! Ons het baie lekker gebly! Die eenheid is lekker ruim, skoon en netjies, en baie prakties ingerig. Die vuurmaakplek was heeeerlik in die koue aande! Vol-vol DStv, nie net vier of vyf kanale soos sommige ander plekke wat sê hulle het DStv nie. Die lieflike bad laat jou voel of jy in 'n luukse oorsese hotel is, met die mooi uitsig op die berge. Sweetwater is soos 'n klein vakansie-oordjie, met sy eie spa, swembad, tennisbaan, wasgoedkamer. Sommer so in Wellington. Ons het familie in die area en wanneer ons weer kom kuier, sal ons beslis weer hier wil kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katja
Sweetwater Guesthouse
Dear Rouxné, Thank you very much for your exceptional rating. We are glad that you liked it so much. We are already looking forward to your next stay with us. Kind regards from the Cape Winelands Katja Hartmann

Shirley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Fantastic. What a gem Sweetwater Guesthouse is. Everything was just perfect. The sauna and free range eggs were a real treat. The hosts are super friendly and helpful. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Katja
Sweetwater Guesthouse
Dear Shirley, Thank you very much for your review. You were wonderful guests. We are looking forward to welcoming you again soon. Kind regards from the Cape Winelands Katja & Ulrich Hartmann Sweetwater

Ryne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderlike geriewe vir die hele gesin! Ons het heerlik gebly, als wat ons nodig gehad het was daar en die eienaars was baie vriendelik. Die generator was 'n pluspunt gedurende die tye wat die krag af was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizali B
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Loved it! So beautiful! Ongelooflik mooi, skoon en gasheer is baie behulpsaam. Daar was altyd krag gedurende beurtkrag, was 'n droom om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

We had a stress free, relaxed stay. We enjoyed the sauna. The chapel is a lovely touch, just what I needed at the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katja
Sweetwater Guesthouse
Dear Cheryl, Thank you very much for your wonderful review. You were wonderful guests. Hope that we will be welcoming you again soon. Kind regards, from the Cape Winelands, Katja and Uli

Anél K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtige plekkie. Dis 'n perfekte wegbreek, vriendelike eienaars, silwerskoon en mooi. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janell K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Awesome! Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Skoon, netjies, vriendelike diens en net awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beste gastehuis by verre! Alles wat jy nodig het is daar! Katja, ons gasvrou was uitstekend. Gratis hout, swemhanddoeke, gehaltelinne. Silwerskoon. Pragtige swembad. Lieflike uitsig. Wat meer kan jy voor vra? Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg 123, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23009566896bd6013edf73af41839060bcbb8943d3fb2525775ad3014805da39225831ba6407ecbad0e66dd667ba189436a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 123 Berg Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.646505862909 19.019124385844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang