Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swept Away Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 50, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swept Away Guesthouse is net 100 m vanaf Pearl Bay-strand in Yzerfontein. Dit bied 4 slaapkamers met 'n panoramiese uitsig oor Pearl Bay-strand.

Elke ruim slaapkamer het 'n TV met DStv en Netflix, asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kameers het koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens met luukse linne. Daar is ook haardroërs.

Daar is 'n braai-area en WiFi.

Gaste kan visvang, fietsry, swem, voëlkyk, bergfietsry en wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Cornelia C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig, gemaklik. Dit was regtig fantasties. Uitsig asemrowend. Baie rustig.
Okt 2024
Christa V
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. We had a great and relaxing overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Trevor M
Saam met lewensmaat
5.0
Great location, great views, great hosts. We were welcomed by Mark and Vannesa. Really accommodating and gave us a rundown of the vario...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Lizanne B
4.6
Al wat mens nodig het vir 'n vinnige rustige wegbreek. Ons het vreeslik lekker hier gebly! Ons het in die Texas kamer gebly, met die groot vensters wa...
Sien meer
Okt 2024
Charmaine M
Saam met lewensmaat
4.4
Definitely want to visit again and stay longer. What a beautiful stay, with the most beautiful view of the beach. Not very big but well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Versfeldstraat 50, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swept Away Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 50, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797df473434c74635fc39190067eccdef0165d46362785d3ae2a0d822e42bbcc0dfc415679faa4d4d4927e18e8dce141aec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 50 Versfeld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.352904623019 18.150627682078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang