Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swiblati Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie 293, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Swiblati Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed wat oor sowat 68 hektaar strek. Dit is die tuiste van wilde diere waaronder kameelperde, sebras, impalas, koedoes, njalas, luiperde, ystervarke, apies en klein bosdiere, asook voëlspesies. Hiënas en wildehonde kom ook soms kuier.

Dié selfsorg-lodge beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n privaat badkamer met 'n binne- en buitestort, lugversorging, waaiers en muskietnette het. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n privaat stoep in.

Die villa het 'n grasdak, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n leefarea met 'n groot TV, 'n biblioteek, 'n eetarea en 'n groot stoep en kaggel. Daar is parkeerplek, 'n swembadjie en 'n buitekaggel op die perseel.

Swiblati Lodge is aan die rand van die park se parkgordel, waar daar hoofsaaklik diere woon, vandaar die uitsonderlike ligging om die fauna vanuit die lodge te sien. Safari-ritte per fiets of voertuig op gemerkte roetes laat gaste toe om die reservaat te ontdek en diere in volle vryheid bewonder. Die bos is direk vanaf die lodge beskikbaar.

Winkels en restaurante is slegs enkele minute van die ingang van die reservaat af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ilse P
Gesin met klein kinders
5.0
Sal die plekkie enige tyd aanbeveel! Ongelooflik lekker en gerieflik!
Aug 2024
Yolandi N
Gesin met klein kinders
5.0
Luukse bosveld lekkerte. Wat 'n absolute juweel! Voel so luuks met buitestorte in die bosveld vir elke kamer en 'n lieflike leefhuis met swembad.
Mrt 2024
Brian M
5.0
Way beyond expectations! The highlight of our holiday in SA. Having stayed at a 5* lodge prior to Swiblati we were expecting something...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Adri E
Gesin met tieners
4.8
Absolute rus vir die siel en tyd vir stil word! Pragtige landgoed, lekker plek om te stap! Naby alles, maar tog voel dit soos 'n boservaring. Sal bes...
Sien meer
Jul 2023
Heila R
Saam met vriende
4.6
Baie rustige atmosfeer en kan rondloop en ry om wild te besigtig. Baie goed toegerus. Tekortkoming: Toiletpapier is glad nie aangevul nie.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pascale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wag 'n Bietjie 293, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Swiblati Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie 293, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa368119d2aff61c84477c84be7bfd392c68f9297de9448853470fd71aa2c2f09dbcd531ab5e2bbc3524ba9757c9f1021b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 293 Wag 'n Bietjie Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.346576418762 30.985758134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang