Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swiss Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinelaan 259, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swiss Guest House is in Ferndale, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf naby die Brightwater Commons.

Die gastehuis bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- of gesinskamers, wat gemeubileer is met óf 'n dubbel- óf 'n dubbel- en enkelbeddens. Elke kamer is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV en WiFi-toegang is ook beskikbaar, en die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en gaste is welkom om van die beskikbare braaigeriewe gebruik te maak. Gaste kan in die lieflike tuin of langs die swembad ontspan.

Swiss Guest House is 500 m vanaf die Brightwater Commons, 10 minute vanaf Cresta, 20 minute vanaf Sandton City en Monte Casino geleë. Verskeie doendinge en besienswaardighede kan in die omgewing gesien word, soos die Leeupark, Avontuurgholf Randburg, of karring. Randburg het ook 'n verskeidenheid restaurante om van te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pinelaan 259, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinelaan 259, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZTBlMTJiLTBhYzQtNGI0MC1hYWQyLWQwODI3YmUyZjI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 259 Pine Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.098382 27.993914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang