Swiss Villa Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassaustraat 116, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swiss Villa Guesthouse is in Nieuwoudtville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is sodat gaste kan ontspan, herlaai en die natuur kan bewonder.
Die gastehuis beskik oor 3 pragtige kamers met privaat en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe en lessenaars.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea met 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n braai-area.
Buite is daar 'n pragtige grasperk waar gaste die son kan geniet.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Chris J Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Nassaustraat 116, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Nieuwoudtville Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassaustraat 116, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang