Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sybille's Rest

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Marchel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was lekker. Tyd by Sybille's Rest was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sybille's Rest
Baie dankie, julle sal altyd welkom wees. Tot weer siens. Groete, Gerhard

Philip O
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Fantasties Fantasties Fantasties. Alles was netjies en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sybille's Rest
Baie dankie, ons probeer 'n goeie standaard hou. Groete

Michael A
1 nag
5.0
Nov 2021

Value for money and had a good nights rest Neat clean and cosy. I had to go buy a multiplug to charge my ipPhone, bike computer and watch. But I will keep that in my bag for future travels just in case.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Was net oornagplek en was goed genoeg ingerig. Was baie deurmekaar want daar is geen bord op nie en in die straat is ander plek met dieselfde naam Sybille. Veroorsaak groot verwarring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Sybille's Rest
Baie Dankie vir julle terugvoering. Ek maak altyd seker dat ek gaste presies verduidelik hoe om by Sybilles Rest uit te kom al is daar nie ñ bordjie op nie. Die ander plek waar jul aangeklop het staan duidelik Sybilles Accommodation op die bord en nie Sybilles Rest nie. Maar sal beslis daarna kyk om ñ klein bordjie op te sit. Bly jul het lekker gekuier. Groete

Johan En Hermanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Rustig, gerieflik en vriendelike ontvangs. Ons wegbreek was net te kort en aangesien ons nie te ver daarvandaan bly nie, kan ons eendag weer daar seelug gaan soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Sybille's Rest
Baie dankie, Johan. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon huisves. Kom gerus weer, julle sal altyd welkom wees.

Marie C
Lang verblyf
3.2
Aug 2018

Plek is nie prakties nie. Die plek is netjies, maar onprakties by slaapkamer. Geen kragprop om jou hare droog te maak nie en die kombuis het nie plek om kos te maak nie. Jy moet op die wasbak kosmaak. Die braaiplek is glad nie prakties nie. Daar is 'n groot drom om vuur in te maak en dan is daar ook geen braaitang in die plek nie. Vir die prys is dit vir my belaglik. Een aand het die alarm afgegaan. Die volgende dag het die hek nie oopgegaan nie. Toe moes daar eers krag gelê word. Vir ons was hierdie glad nie lekker gewees nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Gerhard
Sybille's Rest
Dankie vir jou terugvoering. Plaas dat jul gesê het terwyl jul hier was. Maar sal beslis kyk na jul voorstel. Soos ek gesê het. Die plekkie is nuut gebou en so leer ons. Dankie en Groete Gerhard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 6, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhuF9GHOwKbgcdbJm57dae0BLjfFIJpvUJ9llWVkdn7Ls1dwPby?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 6 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.098899 18.304482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang