Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sybillestraat 36

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
William L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2023

I booked the place well in advance and the day of my arrival at the house,only to find out that it is occupied by someone else. I was packed with trailer and luggage ready to start my first leg of my holiday but went all up in smoke right infront of me. I was offered a place which did not meet my criteria. My stay was a disappointment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Carine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustige wegbreek. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrowelma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker en gerieflike plek met alles wat jy nodig het. Puik akkommodasie. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Sybillestraat 36 is ons "home from home". Ons was al 'n hele paar keer daar en will elke keer net weer terugkom. Baie dankie aan Aletta vir elke keer se vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Aug 2021

OK, maar nie skoon en bietjie duur. Vriendelik genoeg ontvang, die vloer en beddegoed was skoon. Dit is 'n woonstel aan die suide kant van die huis - is dus maar koel in die winter. Effe see-uitsig. Sekuriteit is goed (diefwering, garage, alarm, stewig hek wat sluit op straatfront). Die toerusting in die kombuis was egter glad nie aanvaarbaar nie. Van die kaste binne in baie vuil, alle borde, glase, messegoed ens. het nog duidelike oorblyfsel van kos/drankies aangehad - uiters vuil. Ons moes alles wat ons wou gebruik eers was. Dit is regtig nie hoe jy 'n wegbreeknaweek wil begin nie. Gelukkig my eie rooster gebring - sal nie die gebruik van hulle braairooster aanbeveel nie! Prys per nag (4pax) van R1200pn is ook te hoog. In my opinie is R800 'n meer getroue weerspieling van wat jy kry (grootte/ligging/etc. ).

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Linda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Diens was goed en ons het baie lekker gebly. Die foto op die webwerf is 'n bietjie misleidend, want ons het slegs 'n gedeelte van die huis gehad en nie die hele huis soos op die foto nie. Die verblyf was fantasties, maar die webwerf behoort te noem dat ons slegs die gedeelte agter die garage sou kon gebruik. Die webwerf noem ook dat die verblyf rolstoelvriendelik is, maak ek (wat nie behoorlik kan loop nie) het gesukkel om in en uit die stort te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie aangenaam! Die ruimte was 'n verrassing en 'n bonus. Baie goeie waarde vir wat ons betaal het. Sal weer kom. Die volgende sal die kombuis nog meer verbruikersvriendelik maak, maar dit is egter nie 'n noodsaaklikheid nie - 'n skinkbord (om ouma se tee in die sitkamer te bedien) en 'n pan waarin eiers makliker gebak kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Ons het baie lekker gebly in Sybillestraat 36. Die huis is ruim, baie netjies en goed toegerus. Die eienaar het ook besonder baie moeite gedoen om te sorg dat die woning veilig is. Dankie ook vir Alet wat gesorg het dat die huis op kort kennisgewing vir ons gereed gemaak is om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riyaard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Rustig stil net jy en die seelug. Dit was baie heerlik ons het ons baie geniet daar veral die rustigheid en veilige parkering maak dit als die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2020

Baie aangenaam en rustig. Het ons verblyf geniet. Die hele proses vanaf bespreking tot en met ons vertrek het regtig vlot verloop. Het 'n klein probleem met die TV gehad wat onmiddellik deur Aletta reggestel is. Die akkommodasie was gerieflik en netjies gemeubileer met alles wat benodig word. Kan die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybillestraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzOTRiZTllLWE2YWItNGQwZC05MjhiLTUzOWNkMzc0ODVjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 36 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102035 18.305198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang