Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sycamore Avenue Treehouse & Cottages Accommodation is in die KwaZulu-Natalse Midlands Meander geleë. Die unieke en kunstig ontwerpte eenhede is geskep om besoekers te inspireer, hulle aan te moedig om te ontspan en hulle kinderlike fantasieë te laat seëvier.
Daar is 6 boomhuise en 2 Engelse-styl-kothuise. Al die boomhuise het en suite-badkamers en spa-baddens, asook kaggels en privaat balkonne. Elke boomhuis spog met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Die 2 Engelse-styl-kothuise bied elk slaapplek aan 2 en 4 gaste en het 'n kaggel en 'n stoep met hangstoele. Komplimentêre warm drankies is beskikbaar.
Die hooflodge het 'n TV-sitkamer, 'n kroeg, pooltafel en 'n sondek. Die inwonende sjef berei die heerlikste maaltye voor, van voorgeregte tot hoofgeregte, gevolg deur watertand nageregte. Etes word in 'n knus eetarea bedien waar gaste die uitsig oor die landerye teen die Drakensberge kan bewonder.
Die Natalse Middellande is 'n prentjiemooi gebied tussen Pietermaritzburg en die magiese Drakensberge. Die Middellande, met sy ongelooflike natuurskoon, bekoorlike dorpies en wonderlike kunsroetes, is 'n besonderse, plattelandse wegbreekplek wat wag om verken te word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mooi River Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang