Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sycamore Avenue Treehouse & Cottages Accommodation is in die KwaZulu-Natalse Midlands Meander geleë. Die unieke en kunstig ontwerpte eenhede is geskep om besoekers te inspireer, hulle aan te moedig om te ontspan en hulle kinderlike fantasieë te laat seëvier.

Daar is 6 boomhuise en 2 Engelse-styl-kothuise. Al die boomhuise het en suite-badkamers en spa-baddens, asook kaggels en privaat balkonne. Elke boomhuis spog met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Die 2 Engelse-styl-kothuise bied elk slaapplek aan 2 en 4 gaste en het 'n kaggel en 'n stoep met hangstoele. Komplimentêre warm drankies is beskikbaar.

Die hooflodge het 'n TV-sitkamer, 'n kroeg, pooltafel en 'n sondek. Die inwonende sjef berei die heerlikste maaltye voor, van voorgeregte tot hoofgeregte, gevolg deur watertand nageregte. Etes word in 'n knus eetarea bedien waar gaste die uitsig oor die landerye teen die Drakensberge kan bewonder.

Die Natalse Middellande is 'n prentjiemooi gebied tussen Pietermaritzburg en die magiese Drakensberge. Die Middellande, met sy ongelooflike natuurskoon, bekoorlike dorpies en wonderlike kunsroetes, is 'n besonderse, plattelandse wegbreekplek wat wag om verken te word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jacky K
Saam met vriende
5.0
'n Unieke ervaring wat mens lank bybly. Fantastiese diens en skoon, pragtige geriewe. Waarlik 'n familiebesigheid oor die jare heen. Die boomhuis-verb...
Sien meer
Mrt 2024
Derek J
5.0
Fantastic. Exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Adriaan O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly beautiful and cosy honeymoon spot. Friendly staff and delicious food. Quiet and cosy. Loved the fireplace and the beautiful f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Lourens D
Saam met lewensmaat
4.8
Uniek, gemaklik, gasvry. Unieke kunswerke in die huise. Etes is baie smaaklik en aangebied in 'n netjiese en gemaklike eetruimte.
Jun 2024
Gerda G
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike fantasie verblyf in die bome. Die aanwysings was maklik om te volg. Gul ontvang, ook deur die honde. Die plek is pragtig ingerig en goeie vak...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNjA3NTNhLWZkNWYtNDY0My1iYzViLTI0N2Y1MWY1Mjk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 11 Hidcote Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151093120015 29.98268187046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang