Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sycamore House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore-singel 5, Silverglade, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 065 R1 652 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sycamore House is 'n bekoorlike boheemse stylhuis in Silverglade, Kaapstad, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is 'n ideale opsie vir paartjies of 'n klein gesin wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die strand soek.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Dié area maak oop op 'n omheinde patio met buitesitplek en 'n gasbraai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sycamore-singel 5, Silverglade, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 065
R 2 065 R 1 652
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 065
R 2 065 R 1 652
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore-singel 5, Silverglade, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6f6c8ae3e62308bff47a25e6d0f8221de4f0386effcff6bea4029191766efa7aa10739efb06ec5563aaf45172ffba059378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 065 nouVanaf R1 652 per nag, vir 4 mense Sycamore Crescent 5 Silverglade 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.1266049 18.4144582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang