Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syeta Bush Lodge - Chalet

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Erfdeel 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Syeta Bush Lodge is in die buitewyke van Nelspruit geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en kampeerplek wat ideaal is vir paartjies, gesinne en groepe vriende.

Die oopplan-chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, WiFi en 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Buite is daar 'n houtdek met sitplek en 'n uitsig oor die natuur.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad en 'n boma met 'n kuierarea in en dit is ideaal vir sosiale byeenkomste en privaat funksies wat direk met die eieneaar bespreek kan word. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Uitkyk-weg, Erfdeel 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Syeta Bush Lodge - Chalet het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Erfdeel 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf854318260d9c766e8bd1bfe2a67e046fdc5f214c6b5146488878cd47f65965d9ee60188a07cf1431c0926fea1110f70e82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Uitkyk Road Plot 27 1200 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.5585 31.041333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang