Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syeta Bush Lodge - Main Bush House

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 850 R1 203 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Syeta Bush Lodge - Main Bush House is aan die buitewyke van Nelspruit en bied gerieflike selfsorgverblyf en rustige kampeerplekke, ideaal vir paartjies, gesinne en groepe vriende.

Die Main Bush House by die Syeta Bush Lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl gaste in die tweede en derde slaapkamer die tweede en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak deel.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het ook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n privaat kroeg.

Syeta Bush Lodge spog met addisionele verblyf, Syeta Bush Lodge - Chalet en Syeta Bush Lodge - Camping.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad en 'n boma met 'n kuierarea in, perfek vir sosiale byeenkomste en privaat funksies, wat direk by die bestuurder bespreek kan word. Veilige parkeerplek is besikbaar. Syeta Bush Lodge is 'n idilliese toevlugsoord vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Uitkyk-weg, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Stort- of badstoel
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 203
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 203
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf64363f1737e71563bfaa9898060cd46dd1166f539fc83362c3d3fd41589f1e05baed947a41526093b70a11ce69f786310c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 203 per nag (plek vir 6) Uitkyk Road Plot 27 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.558390280342 31.042118781462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang