Sylvas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
The Fouries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hermi P - Jun 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Liz L - Jun 2024
Algehele gradering
Pleasant, comfortable.
Sylvas se terugvoer
Thank you for the nice feedback Liz! It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.
Nicolas E - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay, wonderful place.
Sylvas se terugvoer
Hi Nicolas
Thank you so much for the amazing feedback. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon!
Kind regards
The Fouries
Mark S - Mrt 2024
Algehele gradering
A perfect place.
Sylvas se terugvoer
Hi Mark
Thank you for the positive feedback! Hope to see you again soon.
Kind regards
The Fouries
Lize W - Apr 2024
Algehele gradering
A lovely place but needs dehumidifiers urgently. Mold is not safe to breathe!
Melissa W - Jul 2024
Algehele gradering
Pleasant, comfortable, relaxing.
Hardie B - Jun 2023
Algehele gradering
Oornagstop.
Genevieve T - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker pret.
Sylvas se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Genevieve. Was 'n plesier om julle daar te he.
Groete
Die Fouries
Trudie F - Feb 2023
Algehele gradering
Te heerlik!
Sylvas se terugvoer
Hi Trudie, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te akkomodeer en hoop om julle gou weer te sien. Groete.
Peter L - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige selfsorgverblyf in pragtige boomryke omgewing.
Lees meerGabrielle L - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik in die bos! Idiaal vir groot groep. Ons was tien persone en vyf het elke dag kom kuier en daar was genoeg spasie op die stoep!
Lees meerMagdaleen F - Sep 2023
Algehele gradering
Eg aan Nature's Valley.
Angela G - Mrt 2023
Algehele gradering
Owner has made sure that everything one needs for a great stay is on site.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Hester S - Nov 2022
Algehele gradering
Vrede op aarde, rustig. Lekker buitebraai en kuierplek. Lekker basis om vanaf rond te stap.
Sylvas se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Hester. Was 'n plesier om julle daar te he en hoop om julle gou weer te sien.
Groete!
Melina J - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, surrounded by the forest, peaceful. Offered us everything we needed for a home away from home.
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir twee gesinne in paradys!
Shantell G - Jun 2021
Algehele gradering
Great stay
Sylvas se terugvoer
Thank you for the nice feedback! Was a pleasure hosting you guys and hope to see you again soon for a proper stay!
Nicola O - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable stay the night before the Otter Trail.
Sylvas se terugvoer
Hi Nicola
Thank you for the feedback and hope to see you guys again.
Kind regards
The Fouries
Joanne P - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect for families with older children.
Lees meerSylvas se terugvoer
Thank you for the response Joanne. Delighted you guys had a nice stay and hope to see you again.
Kind regards
The Fouries
Karmel R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees vir 'n groot familie. Ons het ook lekker troue gehou.
Sylvas se terugvoer
Bly julle het dit geniet Karmel en weereens geluk. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Die Fouries
Lindsey D - Aug 2020
Algehele gradering
We were 3 families with children on a weekend away
Lees meerSylvas se terugvoer
Hi Lindsey
Thank you so much and we look forward to hosting you guys again!
Kind regards
The Fouries
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang