Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Belita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Welkom rus na Otter stap. Sylvas het vriendelik toegestem dat ons ons voertuig veilig op hul perseel kon los terwyl ons die Otter gestap het. Ons kon ook vroeër incheck, wat baie welkom was na 4 aande van koud stort op die staproete . Die eenhede het alles wat mens nodig het - ons het ook baie lekker gekuier op die hout deck.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Belita Baie dankie vir die mooi terugvoer en dit was net 'n plesier. Bly ons kon help. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Die Fouries

Hermi P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike plekkie. Oulike woonstel. Alles was mooi netjies en skoon. Die huis is wel bitterkoud in die winter (daar is darem 'n verwarmer en genoeg komberse).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pleasant, comfortable. Pleasant and helpful host. Everything was comfortable and actually beyond my expectation. I would certainly come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Thank you for the nice feedback Liz! It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

Nicolas E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great stay, wonderful place. We had a great stay at Sylva's place. The service was great, only positive. We will come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Nicolas Thank you so much for the amazing feedback. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon! Kind regards The Fouries

Robyn D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Perfect location and amazing spot. It was fantastic. In the forest. The deck is great and the braai area is nice. The bath was amazing with really hot water. There is a nice lounge area and a fully equipped kitchen. We really enjoyed our stay immensely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

A perfect place. Peaceful with all that we needed for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Mark Thank you for the positive feedback! Hope to see you again soon. Kind regards The Fouries

Lize W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

A lovely place but needs dehumidifiers urgently. Mold is not safe to breathe! We had a very nice stay, but it was spoiled by the awful smell of mold in the house, despite us keeping windows open whenever possible. The bedrooms were particularly bad. I had to get up in the night to open windows for a bit so I could sleep again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa W
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Pleasant, comfortable, relaxing. Enjoyed our stay. Plenty of space. Comfortable fittings. Beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hardie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Oornagstop. Dis 'n pragtige omgewing, wens ons kon langer bly. Wonderlike huis met alles wat jy nodig het vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve T
1 nag
5.0
Apr 2023

Lekker pret. Baie gemaklik vir 'n groot groep, netjies en naby aan alles wat lekker is in Nature's Valley. Huis ruik bietjie nat as vensters toe was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Genevieve. Was 'n plesier om julle daar te he. Groete Die Fouries

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

The Fouries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90141a2f0ddffa4489ce2e10e3e19d8325be1fc33927b3f44af4dbae95693a8adf35f571a5a6707e570c53c8ac8a3745d43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 24 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.978784 23.558193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang