Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hermi P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike plekkie. Oulike woonstel. Alles was mooi netjies en skoon. Die huis is wel bitterkoud in die winter (daar is darem 'n verwarmer en genoeg komberse).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pleasant, comfortable. Pleasant and helpful host. Everything was comfortable and actually beyond my expectation. I would certainly come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Thank you for the nice feedback Liz! It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

Nicolas E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great stay, wonderful place. We had a great stay at Sylva's place. The service was great, only positive. We will come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Nicolas Thank you so much for the amazing feedback. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon! Kind regards The Fouries

Mark S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

A perfect place. Peaceful with all that we needed for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Mark Thank you for the positive feedback! Hope to see you again soon. Kind regards The Fouries

Lize W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

A lovely place but needs dehumidifiers urgently. Mold is not safe to breathe! We had a very nice stay, but it was spoiled by the awful smell of mold in the house, despite us keeping windows open whenever possible. The bedrooms were particularly bad. I had to get up in the night to open windows for a bit so I could sleep again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa W
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Pleasant, comfortable, relaxing. Enjoyed our stay. Plenty of space. Comfortable fittings. Beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hardie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Oornagstop. Dis 'n pragtige omgewing, wens ons kon langer bly. Wonderlike huis met alles wat jy nodig het vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve T
1 nag
5.0
Apr 2023

Lekker pret. Baie gemaklik vir 'n groot groep, netjies en naby aan alles wat lekker is in Nature's Valley. Huis ruik bietjie nat as vensters toe was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Genevieve. Was 'n plesier om julle daar te he. Groete Die Fouries

Trudie F
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Te heerlik! Ons was saam met my ouers daar vir 'n gesamentlike verjaardagnaweek. Dit het soos 'n droom gewerk met die hoofverblyf se kombuis en dek. Volgende jaar maak ons beslis weer so. Heerlik koel onder die bome met 'n groot verskeidenheid voëls vir kykers. Regtig 'n plek wat ek kan aanbeveel as jy rus vir die siel soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Trudie, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te akkomodeer en hoop om julle gou weer te sien. Groete.

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustige selfsorgverblyf in pragtige boomryke omgewing. Ideaal vir voëlkykers; sommer vanuit die huis en vanaf die dek kan tipiese voëls van die Suid-Kaaplandse bosse (Afro-Montane forest) gehoor en gesien word. Die woning is volledig toegerus vir selfsorg. Ons het die eerste aand heerlik op die groot dek gebraai. Dankie vir die braaihout en vuuraanstekers; ons het ons pakkie aanstekers vir die volgende gaste agtergelaat. Die volgende twee dae het dit te veel gereën, maar ons kon gerieflik in die huis kosmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

The Fouries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90141a2f0ddffa4489ce2e10e3e19d8325be1fc33927b3f44af4dbae95693a8adf35f571a5a6707e570c53c8ac8a3745d43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag (plek vir 10) 22 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.978784 23.558193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang