Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvia's Gift Self-Catering Unit

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherstraat 38, Rooihuiskraal-noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R850 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sylvias' Gift is in 'n sekuriteitskompleks in Centurion geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n sakereisiger, gesinsbesoekers of oornaggaste. Dit is in die Wierdapark-area naby die gewilde Mall @ Reds-winkelsentrum, talle restaurante en skole. Sonkrag word gedeeltelik op die perseel gebruik.

Die boonste verdieping-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Koffie, melk, tee, suiker en 1 gefiltreerde water is ingesluit. Gekoopte water word ook gratis verskaf.

Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n tafel op wiele wat as 'n eet- of werktafel gebruik kan word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer loop uit op 'n balkon, met stoepmeubels, wat oor die tuin uitkyk. Gaste is ook welkom om die tuin en braaigeriewe te gebruik.

Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied. Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word en word graag bedien.

Die landgoed is baie stil, veilig om in te stap en het ook 'n pragtige park.

Dit is naby die Unitas-hospitaal en Midstream-hospitaal. Dit is ook binne maklike bereik van die N1-hoofweg. Die Gautrein-bushalte is ongeveer 300 m van die eenheid af, net buite die landgoed.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kingfisherstraat 38, Rooihuiskraal-noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Sylvia's Gift Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherstraat 38, Rooihuiskraal-noord, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKx4rMHaJoNK7AiFULaYdlqDvW9g6Mbmp9uvonanjDQkh6CSllO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 38 Kingfisher Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.879850525636 28.152347379144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang