Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvia's Gift Self-Catering Unit

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherstraat 38, Rooihuiskraal-noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is gelee in 'n sekuriteitslandgoed in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers, ouers en oornaggaste. Die eenheid is in die Wierdapark-area naby die gewilde Mall@Reds-winkelsentrum, restaurante en skole geleë. Die perseel maak gebruik van gedeeltelike sonkrag.

Die eenheid is op die boonste verdieping en het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, suiker en gesuiwerde water word voorsien.

Die sitkamer het 'n gemaklike bank asook 'n tafel op wiele wat gebruik kan word as 'n eet-of werkstafel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die tuin. Die tuin en braaigeriewe is tot gaste se beskikking.

Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Die landgoed is baie rustig, veilig om in te stap en het ook 'n pragtige park.

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is binne maklike afstand van Unitas en Midstream Hospitale. Die N1 is maklik bereikbaar en die Gautrein-bushalte is sowat 300 m van die eenheid af, net buite die landgoed.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kingfisherstraat 38, Rooihuiskraal-noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Sylvia's Gift Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherstraat 38, Rooihuiskraal-noord, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKx4rMHaJoNK7AiFULaYdlqDvW9g6Mbmp9uvonanjDQkh6CSllO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 38 Kingfisher Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.879850525636 28.152347379144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang