Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sands Rest Camp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-weg, Naby Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Syringa Sands Rest Camp is op die Kransberg-plato in die malariavrye Waterberge in Limpopo geleë. Die verblyf is halfpad tussen Vaalwater en Thabazimbi, 38 km van die Marakele Nasionale Park-hek af en 14 km van die Welgevonden suidelike hek af.

Die ruskamp is opgeknap en onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit bied verblyf op 'n pragtige kampeerplek en in 2 netjiese slaapkamers. Gaste moet hulle eie linne saambring. Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof en sonkragbeligting, 'n lapa en ablusiegeriewe. Wanneer die ruskamp bespreek word, bespreek gaste die hele ruskamp, insluitend die 2 slaapkamers.

As gevolg van die afgeleë ligging is die ruskamp slegs vir veldkaravane, veldsleepwaens en daktente geskik. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis en 'n 4x4 met 'n hoë vryhoogte word aanbeveel.

Die ruskamp spog met asemrowende sonsondergange, voëlkykgeleenthede en wildkyk-geleenthede. Die wild wei vrylik in hierdie gebied en sluit sebras, rooibokke, bosbokke en kameelperde in, en die nabygeleë vleilande is 'n toevlugsoord vir 'n rits voëlspesies - visvanger-voëls is gereelde somerbesoekers. Aktiwiteite sluit 'n staproete vanaf die brug sowel as baarsvisvang vir beginners, swem en bootry op die dam in. Gaste kan ook die plaas met 'n bergfiets verken en wildritte is op versoek beskikbaar. Die kamp het nie selfsoonsein nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Anne E
5.0
Syringa Sands se Rest Camp bied presies dit - rus. Ses van ons het die afgelope Vrouedag-langnaweek by Syringa Sands se Rest Camp gaan rus. Dit was my...
Sien meer
Aug 2024
Johannes H
Saam met vriende
5.0
Net omdat ons 'n tekort gehad het. Ons het onlangs 'n ongelooflike ervaring gehad by Syringa Sands Rest Camp en ek kan dit met 'n geruste hart aanbeve...
Sien meer
Oct 2023
Frans D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike naweek. Ons het die rustigheid vreeslik geniet en het die alleenheid en stilte was besonders. Die omgewing met die diere en die ...
Sien meer
Sep 2023
Sini H
Saam met lewensmaat
4.6
Ontspan in die natuur! Ons het 'n heerlike naweek by Syringa Sands Rest Camp deurgebring. Het baie gestap. Sabels, elande, koedoes, rooihartbeeste, ro...
Sien meer
Jan 2023
Janet T
Gesin met tieners
4.6
Stilte en vrede. Die grondpad was regtig sleg as gevolg van die reën, maar dit is die moeite werd om dit te trotseer. Die kampterrein is netjies en sk...
Sien meer
Feb 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bakkerspas-weg, Naby Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Gaste dink Syringa Sands Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-weg, Naby Rankinspas, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd7561c233ce3ad5c44457cada21dad8069054df7d4e50e36d273016da74a1bfd44ed0d26a67e2f80901aaedb84e07d0e92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Bakkers Pass Road Near Rankins Pass 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.489610959658 27.811318160693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang