Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sands Mountain Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik, stil en privaat. Dit was presies wat ons na gesoek het. Isolasie, rustigheid en nie 'n mens in sig. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Mountain Cottage
Thank you Renee, we are glad you enjoyed your Waterberg weekend with us to relax and enjoy the peace and quiet. We hope to welcome you back. Sean & Alex

Kathleen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Getaways to truly relax in nature. Cottage beautiful and remote with a stunning sunset. Stars amazing at night and lovely walks done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckhardt R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het stilte gesoek en dit gekry vir 3 dae nie eers van die plek beweeg nie. Vir 'n langnaweek wegbreek om jouself weer te vind is die perfekte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Mountain Cottage
Thank you Eckhardt, as we say in Dutch 'in balance with nature and yourself'. Thank you for your beautiful words.

Jackie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Afgesonder, rustig, natuurskoon. Die perfekte plek vir gaste wat die buitelewe geniet. Dit is die beste verblyf wat ek moontlik kon kies. Ek is altyd opsoek na afgesonderde plekkies, en hierdie was so perfek. Mense oor die algemeen, dit sluit my in, het so gewoond geraak aan luuksheid en gemak, dat ons vergeet waarsonder ons kan regkom. Die kothuis is fantasties ingerig met 'n solar geyser en opgegaarde reënwater en die plaas is ideaal vir enige iemand wat die natuur geniet, wil stap, bergfiets ry, of net die uitsig wil geniet. Dankie aan Alex en Sean, ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Mountain Cottage
Thank you Jackie, we are aiming for remote, comfortable and sustainable in the middle of the bushveld. Very glad that you enjoyed yourselves and hope to see you soon again, Sean & Alex

Benjamin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastiese naweekwegbreek. Perfek vir natuurliefhebbers. Lekker staproetes en boservaring. Die cottage is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Mountain Cottage
Thank you for staying with us, the 5 and 13-km walking trails are re-marked at the moment, and should be done before the rains. Glad you found your way and enjoyed the weekend, kom weer.

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Die perfekte wegbreek van die stad af. Syringa Sands Mountain Cottage is perfek vir iemand wat privaatheid soek weg van die vinnige stadslewe. Alles is baie basies en baie mooi. Selfoonsein is meeste van die tyd nie beskikbaar nie. Jy het wel 'n 4x4 nodig om by die Syringa Sands Mountain Cottage uit te kom. Sean en Alex is beide baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Joshua W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Neat, stunning views, isolated. The road to get to the cottage can only be done with a 4x4 with good clearance. The cottage is neat and clean and has all that you need. Spectacular views. The tin roof crackles in the heat, which can wake you if you're not used to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alex
Syringa Sands Mountain Cottage
Hi Joshua, thank you for staying with us. Glad you enjoyed the weekend in the mountains and yes, the roof contracts and expands, it makes a noise. I do hope it did not keep you awake for too long. Come again, greetings from the Waterberg, Sean and Alex.

Rose R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

A little piece of heaven. Had a wonderful 4 nights. Will definitely be back. Thank you for making it so special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Everything was perfect. Would not change anything, really a relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties. Dit was 'n fantastiese ervaring met die pragtige natuurskoon. Rustigheid wat praat met mens se siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5ab0591545f81a6e9a54d40d772653db8e8b0446ef17be4315e0fd99b6b8593ff1b8a5757cffb743003247e641fe4e0531a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Bakkers Pass Road Farm Rhenosterpoort, Portion 13 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.508576700467 27.827084451252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang