Syringa Sands Mountain Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Syringa Sands Mountain Cottage skuil hoog teen die Sandrivierberge op die Syringa Sands Privaat Wildplaas en bied 'n uitsig op die Waterberge.
Hiér kan gaste die pragtige uitsig, sonsondergang en ongerepte natuur bewonder. Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Let dat daar slegs 'n buitestort is. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 2 dagbeddens.
Gedurende die wintermaande kan gaste gerus hul eie vuurmaakhout saambring en lekker knus voor die kaggel kuier.
Omdat die kothuis so afgeleë is, is dit heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en daar is slegs beperkte sonkrag vir die yskassie, waterpomp, sommige ligte in die sitarea en badkamer en die warmwatergeiser. Daar is ook beperkte selfoonsein en geen WiFi nie. Die kothuis maak op tot 20 000 liter-reënwater wat opgevang kan word staat en olielampe word in die aand voorsien.
Die eko-kothuis is net 7 km van die Syringa Sands-hek af en sowat 5 km vanaf die groter kothuis en kampeerplek. Die kothuis kan slegs met 'n 4x4, te voet of met 'n bergfiets bereik word. Gaste kan in die verblyf se wildkykvoertuig vanaf Syringa Sands na die kothuis geneem word, maar dit moet vooraf gereël word.
Gaste kan gerus die berge via die 5 km-voetslaanpad na die Rankin's-baken invaar of berg-af die 9 km-voetslaanpad tot by die groot dam aandurf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
- Gaste dink Syringa Sands Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang