Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sea View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syringa-weg 5, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 650 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Syringa Sea View is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Pennington. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende, aangesien die verblyf net 100 m vanaf Nkomba-strand en 300 m vanaf Pennington se hoofstrand is.

Dié verblyf bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkel- en 'n koninggrootte-bed. Die oorblywende 2 slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.

Die ruim leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en gemaklike meubels wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl gaste die see-uitsigte geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Pennington het 'n paar nabygeleë gholfbane binne 2 km en langsaan is Scottburgh Gholfklub wat 12 km vanaf die vakansiehuis is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Syringa-weg 5, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syringa-weg 5, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb53faa671d5ef0a07cd3f390666f30315cd11e038c58c0e691bc4f8f81536fff6f4b52c530dc5417edb49c72b3c2c62d061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 12 mense 5 Syringa Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.377510188977 30.699554120832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang