Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Syringa Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lauren D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Comfortable home away from home.

I cannot thank the hosts enough for their attentiveness, friendliness and for making the accommodation feel like home. Beautiful decor, everything you need in the very large unit. Shop downstairs is very convenient. We had such a relaxing time and will be back. Bring camp chairs if you would like to sit on the massive balcony to watch the sea view.

Rona M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M

Fantastiese uitsig, ruim, skoon, en baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Syringa Villa is ruim, veral as jy as familie 'n plek soek. Niemand was in mekaar se pad nie. Die seeuitsig vanaf die stoep was pragtig, en die kafee onder die woonstel was 'n bonus. Daar was nooit 'n geraas wat ons gepla het nie. Ek sal Syringa beslis vir enige persoon aanbeveel.

Christine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Heerlike gesinsvakansie woonstel.

Het baie lekker gebly in die woonstel. Hy is baie goed geleë, naby die see en ander winkels. Sal enige tyd weer daar bly.

Dewald H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H

Verblyf was fantasties.

Baie goeie waarde vir geld.

Albe V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe V

Netjies en luuks.

Die eenheid is pragtig netjies en luuks. Die beddens is baie gemaklik en ons het heerlik geslaap. Ek dink nie dis noodwendig aan te beveel as mens 'n baie stil plekkie verkies nie. Die restaurant oorkant, kafee onder en parkering agter kan nogal steurend wees. Die bure het ook in die vroeë oggendure baie geraas en ons wakker gemaak.

Riana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Ongelooflik lekker met al die geriewe van jou eie huis.

Wel geleë - naby strand, oorkant restaurant, bo-op winkel wat absoluut alles tot jou beskikking het. Ingerig met waspoeier, skottelgoedopwaspille, foelie, cling wrap, oorgenoeg breekgoed. Baie gerieflik ingerig.

Vainola M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vainola M

Dit was wonderlik.

Ons was baie tevrede met die plek. Die mense is vriendelik en ons het veilig gevoel. Die gaste het gesê die plek was amazing. Hulle het gehou van die netheid en die mooi interior decoration en meubels. Die opsigter was ook baie vriendelik en professioneel.

Asisipho T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asisipho T

Nice environment, very tidy and stylish.

The place is very neat and stylish, nice environment. Everything was good.

Lizmarie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizmarie F

Bridesmaids and bride stayed here on the night before the wedding.

Very neat, clean and comfortable. Also very stylishly decorated as we took bridal photos here (bride and bridesmaids getting ready).

Marelie N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie N

Baie lekker.

Was lekker. Wind het gewaai, maar die huis was so lekker binne dat ons steeds lekker kon kuier.

Adel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel B

Baie mooi eenheid en baie netjies.

Kontakpersooen vir reëlings was Willie, wat die eienaar was, maar die regte kontakpersoon was Pieter vir oop- en toesluit.

Margaretha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaretha V

Heerlike vakansiewoonstel wat baie goed toegerus is. Ons het lekker ontspan.

Ons het die woonstel in Franskraal baie geniet. Dis net jammer daar was 'n paar goedjies wat die totale ervaring bietjie bederf het. Ons maak die volgende aanbevelings: 1. Daar moet asb. stoele/tafels wees wat mens buite op die stoep kan sit. Daar is so 'n mooi uitsig, maar mens kan nie buite sit nie. 2. Daar is nie bespreekte parkering vir gaste nie. Ons moes parkering deel met die kafee se klante. Soms het dit gebeur dat ons nie parkering kon kry nie. Dit sal goed wees as 2 plekke per woonstel uitgesit kan word. 3. Die kafee onder die woonstel se vullis word in 'n groot drom by die woonstel se deur gegooi. Die stank trek heeltyd in die woonstel in, want die sakke word net 2 keer 'n week verwyder. Daar kan gerus 'n toe hok om die vullis area gebou word. 4. Die septiese tenk van die perseel het heeltyd oorgeloop en dan was die reuk van riool in die woonstel. Daar moet asb. na hierdie probleem gekyk word. 5. Die woonstel word met 'n smart TV geadverteer, maar tot ons daar weg is, kon hulle nie die DStv vir ons uitsorteer nie. Ons het net toegang tot Netflix en Youtube gehad. Die probleem moet asb. aangespreek word. 6. Die WiFi is nie onbeperk nie. Een aand terwyl ons Netflix kyk, toe raak die data op en moes ons wag tot die volgende dag dat nuwe data gelaai kan word. Kry asb onbeperkte WiFi, want met 'n slip-TV kan jy nie beperkte data vir mense gee nie. 7. Die eetkamer stoele is nie van goeie gehalte nie en almal se skroewe het uitgekom. Weereens moes iemand uitkom om dit te kom regmaak, want daar is net 6 stoele om op te sit. Kry asb. stewiger stoele. 8. Jy kry heeltyd die reuk van gas by die woonstel se voordeur. Die gasbottels word daar gestoor. Kry asb iemand met 'n gasmeter om te kom ondersoek instel na die probleem. 9. Die woonstel kan gerus 'n waaier in elke kamer kry. Dis nogal warm in die somer sonder waaiers. 10. Die en-suite stort het nie 'n storthouertjie waar jy seep/sjampoe kan neersit nie. Kry asb. een. Ons was wel mal oor die reuk van varsgebakte brood van die kafee elke oggend en middag. Dankie Pieter dat jy jou bes probeer het om al die bostaande probleme aan te spreek, al was sommige pogings onsuksesvol. Waardeer. Pragtige woonstel met 'n pragtige uitsig, en so lekker om see toe te kan stap.

Demetrius V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetrius V

Relaxing sea views with a modern touch

Was great for all our weekend needs has all the necessary amenities to make your stay a pleasant one. Great balcony to sit and watch the ocean.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schneiderstraat 70, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37a1ac88d6ba74962f46f7d1369e40788a9596903b3359f68e91276d6973b5be58bd816a72e18c66bf822c20a47daa6c0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 70 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60710841527 19.394124195107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang