Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Villa

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schneiderstraat 70, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Syringa Villa bied gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede in die kusdorpie Franskraal, Gansbaai, en dien as die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede en gewilde walviskykplekke verken kan word.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede wat tussen 6 en 8 persone kan akkommodeer, en die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groep van 14 persone.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 3 of 4 slaapkamers met 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief, en 'n oopplan-eetarea en -leefarea met 'n Smart TV.

Elke woonstel het gratis WiFi-internettoegang en 'n binnebraai-area vir gaste om te gebruik. Parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Syringa Villa Accommodation is ideaal geleë ongeveer 1000 m vanaf die rotsagtige kuslyn, 800 m vanaf die strandparkeerterrein en binne 6 km vanaf sentraal Gansbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Syringa Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Schneiderstraat 70, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Syringa Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schneiderstraat 70, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37a1ac88d6ba74962f46f7d1369e40788a9596903b3359f68e91276d6973b5be58bd816a72e18c66bf822c20a47daa6c0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 70 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60710841527 19.394124195107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang