Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T & H Sauer Guest House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pincushion Eenheid
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het die eenheid 'n TV met Open View-kanale, sy eie ingang en 'n braai-area buite. Pincushion kan saam met Protea bespreek word vir 'n groter groep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Erica Eenheid
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstofie en oond. Verder het die eenheid 'n TV met DStv, sy eie ingang, 'n braai-area buite en toegang tot 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Protea Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 3 slaapkamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond en yskas. Die oopplan-leefarea het 'n slaapbank en TV met DStv. Die eenheid het sy eie ingang en braai-area buite. Protea kan saam met Pincushion bespreek word vir 'n groter groep. Hierdie eenheid is slegs beskikbaar vir minimum 4 persone en maksimum 6 persone. Minder as 4 persone sal steeds die volle bedrag vir die eenheid betaal.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 13, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA121f5b2d895f6adbb8d772510bdf9585a553a32d6c838bbb93f94bfd706dc66c32a9a2a22d1234d62987b349ab174f2869b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 13 Mira Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194068 22.035962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang