T & H Sauer Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Patience Siwe S - Sep 2024
Algehele gradering
Was wonderful. Very well taken care of. Felt very special.
Mariemuthu M - Aug 2024
Algehele gradering
"The Sauer.".
Mara S - Jun 2024
Algehele gradering
Puik.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie, dat ons 'n bydrae kon maak in julle verblyf hier by ons gaste huis.
Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang.
Groete
Tom en Heleen
Britta J - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Britta, thank you for choosing our guesthouse for your accommodation and allowing us to contribute to your awesome experience.
Regards,
Tom & Heleen
Helga R - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie, Helga, dat jy ons gastehuis gekies het vir jou verblyf, en dat ons in die gastehuis 'n diens kon lewer aan jou.
Groete
Tom & Heleen
Corne S - Jan 2024
Algehele gradering
Desember vakansie.
De_wet V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Chane R - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie, dat ons 'n bydrae kon lewer tot u vakansie.
Lizzy M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Carike U - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik, baie dankie. Baie vriendelike diens. Regte omgee-mense.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het en dat ons ook ons bydra kon lewer. Baie geluk met julle eersteling en dat hy julle nog baie vreugde sal gee. Dat hy n leier ouboet sal wees vir die ander.
Groete,
Tom & Heleen
George N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek en 'n baie mooi uitsig.
Sandra J - Mei 2023
Algehele gradering
Felt like home and looked like home.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Thank you for choosing our guest house, and we look forward to receiving you on your next stay with us.
Kind regards
Tom and Heleen
Elzette V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie teen 'n billike prys.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het om te bly, en ons sien uit na die volgende keer, wanneer ons julle weer kan ontvang.
Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie diens. Netjiese, skoon verblyf.
Isabel L - Apr 2023
Algehele gradering
Your home away from home.
Lees meerCathrina B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle vakansie en die geleentheid om te kon bydare tot julle vakansie ervaring.
Charl B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Thank you for choosing our guesthouse. We appreciate you allowing us to contribute to your stay at our premises.
Braam K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Elisma S - Des 2022
Algehele gradering
Hulle het uit hulle pad gegaan om die kuier so gerieflik as moontlik te maak.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Dankie dat julle ons die geleentheid gebied het om 'n bydrae te lewer tot julle vakansie.
Anita B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, netjies en skoon.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle vakansie en die geleentheid om deel te kon wees van julle vakansie ervaring.
Malissa M - Des 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam. Die eienaars het ons baie welkom laat voel.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het vir akkommodasie, bly julle het dit geniet, sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Tom and Heleen Sauer
Marietjie G - Okt 2021
Algehele gradering
Puik. Vyfster-gehalte.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat jy ons gastehuis gekies het vir akkommodasie vir jou vakansie. Dankie vir die geleentheid om van diens te wees.
Tom en Heleen Sauer.
Dawie B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies, en oom Tom en sy vrou gaan uit hulle pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat jy ons gekies het om te bly, anders kon ons nie van die geleentheid gebruik maak om die diens aan jou te lewer nie.
Tot volgende keer.
Tom en Heleen Sauer
Pieter S - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en netjies.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat ons jou as gas kon ontvang het.
Miquette V - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik en gemaklik.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het om julle vakansie hier deur te bring. Dit was 'n plesier om jou en jou dogter hier by ons Gastehuis te ontvang.
Ons wag vir die volgende keer.
Groete
Tom en Heleen Sauer
Erika L - Mrt 2018
Algehele gradering
First time but not last time.
Lees meerT & H Sauer Guest House se terugvoer
It was a pleasure having you here, and we are honored to add to your experience.
Tertia V - Feb 2018
Algehele gradering
Vyfster.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit was n plesier on jou as gas te ontvang by T & H Sauer Gastehuis/ Selfsorg.
Marion V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Dankie dat julle ons die geleentheid gegun het om die diens vir julle te kon lewer.
Stefanie M - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Dankie dat julle ons Gastehuis gekies het, dit was n plesier om julle as gaste hier by ons Gastehuis te ontvang het.
Tom en Heleen Sauer
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gelukkig.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Dit was vir ons n plesier om hierdie diens te lewer.
Elandre S - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en die eienaars gaan die ekstra myl om jou by te staan.
T & H Sauer Guest House se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle te onvanfg as gaste hier by ons gastehuis
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mira-straat 13, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang