Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T & H Sauer Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mariemuthu M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

"The Sauer.". One of the most beautiful cottages to stay in, an exciting and convenient place to stay. A really beautiful place. Really cosy cottage. "A home away from home." The owner ensures that you have a relaxing stay and that you are comfortable in every possible way. They do a refurbishment daily, which brings the freshness back. Would not hesitate to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Puik. Gasvryheid was ongelooflik. Alles was netjies en die plekkie was baie goed ingerig. Ons het jou skoenlappers kosbaar gevind. Ons sal net by julle tuisgaan wanneer ons in die omgewing is. Baie dankie vir 'n lieflike paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
T & H Sauer Guest House
Baie dankie, dat ons 'n bydrae kon maak in julle verblyf hier by ons gaste huis. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang. Groete Tom en Heleen

Britta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. It was awesome. They are so friendly and go out of their way. We will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
T & H Sauer Guest House
Britta, thank you for choosing our guesthouse for your accommodation and allowing us to contribute to your awesome experience. Regards, Tom & Heleen

Helga R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Dit was uit die boeke. Heerlik gebly. Sal weer terug gaan om daar te bly sou ek weer blyplek soek in Danabaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
T & H Sauer Guest House
Baie dankie, Helga, dat jy ons gastehuis gekies het vir jou verblyf, en dat ons in die gastehuis 'n diens kon lewer aan jou. Groete Tom & Heleen

Corne S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Desember vakansie. Ons het 3 weke gekuier, alhoewel dit die kleinste eenheid was, was dit baie goed ingerig en baie netjies en skoon. Oom en sy vrou is baie gasvry en ons het amper al soos familie begin voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De_wet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker gebly. Die plek is skoon. Ek het net nie baie van die Savlon reuk wat ek ervaar het gehou nie. Die badkamer vloer is seepglad onder 'n klam voet. Ek dop altyd 'n toets met 'n lekker balkon en see sig omdat ek te arm is vir die regtig grand plekke. Maar die plek is super. Die groot "huis" waarin ons gebly het, is puik vir 'n familie vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig. Ons het baie lekker gebly en was baie vriendelik ontvang. Die plekkie het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
T & H Sauer Guest House
Baie dankie, dat ons 'n bydrae kon lewer tot u vakansie.

Lizzy M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Excellent. Excellent. I was given services I did pay for. The care and the love of the host is unbelievable. May the Lord increase their business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike U
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Heerlik, baie dankie. Baie vriendelike diens. Regte omgee-mense. Die eienaars is dierbare mense en het ons so mooi tegemoetgekom ten opsigte van my datums en verblyf en die geboorte van ons 1ste seun. Vreeslik baie dankie vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
T & H Sauer Guest House
Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het en dat ons ook ons bydra kon lewer. Baie geluk met julle eersteling en dat hy julle nog baie vreugde sal gee. Dat hy n leier ouboet sal wees vir die ander. Groete, Tom & Heleen

George N
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie lekker plek en 'n baie mooi uitsig. Dit is baie oulike en gemaklike plek en Oom Tom is n baie aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 13, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA121f5b2d895f6adbb8d772510bdf9585a553a32d6c838bbb93f94bfd706dc66c32a9a2a22d1234d62987b349ab174f2869b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 13 Mira Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194068 22.035962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang