Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T & H Sauer Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir T & H Sauer Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mariemuthu M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariemuthu M

"The Sauer.".

One of the most beautiful cottages to stay in, an exciting and convenient place to stay. A really beautiful place. Really cosy cottage. "A home away from home." The owner ensures that you have a relaxing stay and that you are comfortable in every possible way. They do a refurbishment daily, which brings the freshness back. Would not hesitate to stay there again.

Mara S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Puik.

Gasvryheid was ongelooflik. Alles was netjies en die plekkie was baie goed ingerig. Ons het jou skoenlappers kosbaar gevind. Ons sal net by julle tuisgaan wanneer ons in die omgewing is. Baie dankie vir 'n lieflike paar dae.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie, dat ons 'n bydrae kon maak in julle verblyf hier by ons gaste huis.
Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang.
Groete
Tom en Heleen

T & H Sauer Guest House
Britta J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britta J

Awesome.

It was awesome. They are so friendly and go out of their way. We will stay there again.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Britta, thank you for choosing our guesthouse for your accommodation and allowing us to contribute to your awesome experience.
Regards,
Tom & Heleen

T & H Sauer Guest House
Helga R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R

Uitstekend.

Dit was uit die boeke. Heerlik gebly. Sal weer terug gaan om daar te bly sou ek weer blyplek soek in Danabaai.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie, Helga, dat jy ons gastehuis gekies het vir jou verblyf, en dat ons in die gastehuis 'n diens kon lewer aan jou.
Groete
Tom & Heleen

T & H Sauer Guest House
Corne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Desember vakansie.

Ons het 3 weke gekuier, alhoewel dit die kleinste eenheid was, was dit baie goed ingerig en baie netjies en skoon. Oom en sy vrou is baie gasvry en ons het amper al soos familie begin voel.

De_wet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De_wet V

Lekker gebly.

Die plek is skoon. Ek het net nie baie van die Savlon reuk wat ek ervaar het gehou nie. Die badkamer vloer is seepglad onder 'n klam voet. Ek dop altyd 'n toets met 'n lekker balkon en see sig omdat ek te arm is vir die regtig grand plekke. Maar die plek is super. Die groot "huis" waarin ons gebly het, is puik vir 'n familie vakansie.

Chane R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane R

Rustig.

Ons het baie lekker gebly en was baie vriendelik ontvang. Die plekkie het alles wat jy nodig het.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie, dat ons 'n bydrae kon lewer tot u vakansie.

T & H Sauer Guest House
Lizzy M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy M

Excellent.

Excellent. I was given services I did pay for. The care and the love of the host is unbelievable. May the Lord increase their business.

Carike U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike U

Heerlik, baie dankie. Baie vriendelike diens. Regte omgee-mense.

Die eienaars is dierbare mense en het ons so mooi tegemoetgekom ten opsigte van my datums en verblyf en die geboorte van ons 1ste seun. Vreeslik baie dankie vir jul gasvryheid!

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het en dat ons ook ons bydra kon lewer. Baie geluk met julle eersteling en dat hy julle nog baie vreugde sal gee. Dat hy n leier ouboet sal wees vir die ander.
Groete,
Tom & Heleen

T & H Sauer Guest House
George N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Baie lekker plek en 'n baie mooi uitsig.

Dit is baie oulike en gemaklike plek en Oom Tom is n baie aangename gasheer.

Sandra J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Felt like home and looked like home.

I can't complain but will definitely recommend family, we had a lovely stay, and yes neat and cosy.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Thank you for choosing our guest house, and we look forward to receiving you on your next stay with us.
Kind regards
Tom and Heleen

T & H Sauer Guest House
Elzette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Fantastiese akkommodasie teen 'n billike prys.

My ouers het daar gebly vir 'n naweek. Die gasheer en sy vrou was so gaaf en vriendelik en hulle het baie tuis gevoel. Baie netjies en veilig. Waarde vir geld!

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het om te bly, en ons sien uit na die volgende keer, wanneer ons julle weer kan ontvang.

T & H Sauer Guest House
Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Goeie diens. Netjiese, skoon verblyf.

Veilige area, veilige parkering. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Isabel L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Your home away from home.

T & H het al ons verwagtinge oortref. Ruim en netjies. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die eenheid was elke dag gediens, voorsiening vir load shedding is gemaak, die load shedding-skedule is betyds aan ons gekommunikeer. Ons het so tuis gevoel en het alles gehad wat ons benodig het. T & H kry 10/10 vir uitstekende verblyf en word hoogs aanbeveel. Ons sal defintief weer hier bly. Dankie vir 'n wonderlike tyd wat ons kon hê.

Cathrina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina B

Baie aangenaam.

Baie vriendelik, gaan uit hul pad om jou verblyf gemaklik te maak.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle vakansie en die geleentheid om te kon bydare tot julle vakansie ervaring.

T & H Sauer Guest House
Charl B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Baie lekker gewees.

Baie vriendelik ontvang. Baie lekker blyplek. Alles wat jy nodig het is daar. Sal weer daar gaan bly.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Thank you for choosing our guesthouse. We appreciate you allowing us to contribute to your stay at our premises.

T & H Sauer Guest House
Braam K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam K

Baie vriendelike mense.

Eienaar is baie behulpsaam en altyd beskikbaar.

Elisma S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma S

Hulle het uit hulle pad gegaan om die kuier so gerieflik as moontlik te maak.

Vriendelike, professionele diens. Baba vriendelik. Sal enige tyd weer gaan.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Dankie dat julle ons die geleentheid gebied het om 'n bydrae te lewer tot julle vakansie.

T & H Sauer Guest House
Anita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Gasvry, vriendelik, netjies en skoon.

Pragtige mense, kan aanbeveel vir enige iemand. As jy van skoon en netjies hou is die gastehuis vir jou!

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle vakansie en die geleentheid om deel te kon wees van julle vakansie ervaring.

T & H Sauer Guest House
Malissa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malissa M

Was baie aangenaam. Die eienaars het ons baie welkom laat voel.

Alles was so netjies en ons het sommer met die aankoms tuis gevoel. Baie dankie julle vir 'n wonderlike naweek.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het vir akkommodasie, bly julle het dit geniet, sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Tom and Heleen Sauer

T & H Sauer Guest House
Marietjie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Puik. Vyfster-gehalte.

Wat jy sien is wat jy kry en meer. Gasvryheid en gerief uit die boonste rakke. Wonderlike verblyf, uitstekende diens. Uitstekende ligging. Werklik waarde vir geld. Uit 'n getal van 100 sou ek die gastehuis 'n 1000 wil gee. T & H Sauer Guest House verdien 'n vyfster!

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jy ons gastehuis gekies het vir akkommodasie vir jou vakansie. Dankie vir die geleentheid om van diens te wees.
Tom en Heleen Sauer.

T & H Sauer Guest House
Dawie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Baie netjies, en oom Tom en sy vrou gaan uit hulle pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netjies, baie gasvry ontvang en waarde vir geld, sal weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jy ons gekies het om te bly, anders kon ons nie van die geleentheid gebruik maak om die diens aan jou te lewer nie.
Tot volgende keer.
Tom en Heleen Sauer

T & H Sauer Guest House
Pieter S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Lekker rustig en netjies.

Was heerlik gewees. Baie oulik en gasvry.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat ons jou as gas kon ontvang het.

T & H Sauer Guest House
Miquette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miquette V

Lieflik en gemaklik.

Dit was die ideale verblyf vir my en my dogter. Ons het dit so geniet. Baie dankie vir julle vriendelikheid en netheid. Dankie ook vir oom Tom met die hulp met my karbattery. Julle sal ons vir seker weer sien.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het om julle vakansie hier deur te bring. Dit was 'n plesier om jou en jou dogter hier by ons Gastehuis te ontvang.
Ons wag vir die volgende keer.
Groete
Tom en Heleen Sauer

T & H Sauer Guest House
Erika L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

First time but not last time.

This was the most beautiful flatlet that I have been in. The owner and his wife is getting out of their way to make it so pleasant to stay. There is no need to take extras along as all that you need is provided. Just take your clothes and food. I will recommend this Guesthouse to any of my friends and know for sure they will enjoy staying there. This is one of the adds where the pictures on the site do not lie! Thank you Tom and Heleen, I will see your guys later this year again!

T & H Sauer Guest House se terugvoer

It was a pleasure having you here, and we are honored to add to your experience.

T & H Sauer Guest House
Tertia V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Vyfster.

Netjiese woonstel met vriendelike diens.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was n plesier on jou as gas te ontvang by T & H Sauer Gastehuis/ Selfsorg.

T & H Sauer Guest House
Marion V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion V

Baie lekker gekuier.

Lieflike, skoon, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Vriendelike diens sonder om 'n oorlas van hulleself te maak.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Dankie dat julle ons die geleentheid gegun het om die diens vir julle te kon lewer.

T & H Sauer Guest House
Stefanie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie M

Lekker gebly.

Dit was 'n lekker stil plekkie, en altyd netjies gewees. Die eienaar en sy vrou is baie vriendelik en het gesorg dat ons blyplekkie netjies is.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Dankie dat julle ons Gastehuis gekies het, dit was n plesier om julle as gaste hier by ons Gastehuis te ontvang het.
Tom en Heleen Sauer

T & H Sauer Guest House
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Baie gelukkig.

Baie vriendelike diens.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Dit was vir ons n plesier om hierdie diens te lewer.

T & H Sauer Guest House
Elandre S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elandre S

Baie gemaklik en die eienaars gaan die ekstra myl om jou by te staan.

Die eienaars is baie vriendelik en die eenhede is baie skoon. Baie moeite word gedoen om jou tuis te laat voel.

T & H Sauer Guest House se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle te onvanfg as gaste hier by ons gastehuis

T & H Sauer Guest House
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 13, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA121f5b2d895f6adbb8d772510bdf9585a553a32d6c838bbb93f94bfd706dc66c32a9a2a22d1234d62987b349ab174f2869b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 13 Mira Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194068 22.035962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang